Education
Permanent URI for this community
Browse
Browsing Education by Issue Date
Now showing 1 - 20 of 503
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access A framework for facilitating the transition from school to university in South Africa: a capabilities approach(University of the Free State, 12-Nov) Wilson-Strydom, Merridy; Hay, H. R.Access to university in South Africa has been, and continues to be, a highly contested area that is plagued with many layers of complexity rooted in the social, political and educational past and present. Situated within an overarching commitment to fair and just higher education, in this thesis I have attempted to understand the complex field of access to university. I have done this by focusing on the transition from school to university, through the lens of the capabilities approach as developed by Amartya Sen and Martha Nussbaum. The capabilities approach provides a framework for seeking to understand what young people entering universities are able to be and to do and what limits their being and doing. As such, the capabilities approach requires us to move beyond measurable access statistics to a more nuanced understanding of the agency and well-being of students admitted to university. Four research questions guided the study. 1. How do first-year students at the UFS experience the transition to university in their first year of study? 2. How do learners in Grades 10, 11 and 12 from local UFS feeder high schools experience the process of preparation for and access to university? 3. How can these experiences of the interface between school and university be theorised using a capabilities-based social justice framework? 4. Based on the evidence from the research, what interventions could support efforts towards a more socially just transition for these students? Working within a pragmatic paradigm, the study employed a mixed methods research design. My starting assumption was that in order to thoroughly understand the transition to university, it is necessary to study both the final years of schooling and the first-year at university. As such, the study focused on the University of the Free State (UFS) and a sample of 20 feeder schools. A total of 2816 learners in Grades 10, 11 and 12 completed the quantitative South African High School Survey of Learner Engagement (SAHSSLE) (adapted from the version used in the United States) in September 2009. The SAHSSLE provides a wealth of data regarding educational practices at school as well as learners’ experiences and attitudes towards their education. A smaller sample of 33 learners also completed qualitative reflections on their school experience, plans for universities and their ‘university knowledge’. At the university level, I collected qualitative data from 128 first-year students in 2009 using focus group methodology. In 2010 an additional sample of 142 first-year students were asked to provide a written description of their first month at university and to draw a picture of how they experienced the transition. The thesis covers much theoretical ground related to higher education and social justice as well as in the specific study area of access. In the access domain I make use of Conley’s multidimensional model of university readiness together with research on effective educational practices that underpins the student engagement literature and instruments. Drawing on the theory and literature, I propose an ideal theoretical capabilities list for the transition to university. Following a detailed presentation of the empirical results structured in two main sections, namely: transition to university experiences and readiness for university; I then make use of the capabilities framework to theorise the transition to university. Taking the well-being of students as the starting point, the capabilities framework for the transition to university asks what the outcome of a successful transition should be. Rather than defining success merely as measurable performance (such as changing enrolment demographics, credits passed in the first-year or progression to the second year of study for example) which does not take student well-being into account; the capabilities framework presented argues that educational resilience should be regarded as the outcome of a successful transition to university. In this context, resilience is defined as follows: • Being able to navigate the transition from school to university within individual life contexts; • Being able to negotiate risk, to persevere academically and to be responsive to educational opportunities and adaptive constraints; and • Having aspirations and hopes for a successful university career. A pragmatic capabilities list and framework for the transition to university is proposed and defended, together with specific recommendations for how this framework could be applied to facilitate the transition to university. The seven capabilities for the transition to university are as follows: 1. Practical reason 2. Knowledge and imagination 3. Learning disposition 4. Social relations and social networks 5. Respect, dignity and recognition 6. Emotional health and reflexivity 7. Language competence and confidence. These seven capabilities encompass the lessons learned from the literature review of university access and the first-year at university, the capabilities literature, and the empirical data within an overarching commitment to social justice and the promotion of the well-being of students. The thesis ends by considering what the UFS could do differently to facilitate the transition as well as what the UFS could do in partnership with schools.Item Open Access Vraagstukke in verband met die herorganisasie van plattelandsonderwys in die Oranje Vrystaat(University of the Free State, 1929) Lemmer, Cecil Joseph CloeteAbstract not availableItem Open Access Ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel van kinders tussen ag en twaalf jaar, om vas te stel in hoeverre die religieuse doelstelling verwesenlik word(University of the Free State, 1956-11) Van Loggerenberg, Niel Tobias; Erasmus, O. C.Afrikaans: In hierdie verhandeling gaan dit oor 'n ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel by kinders tussen die ouderdomme ag en twaalf met die doel om vas te stel in hoeverre die godsdienstige opvoedkundige doelstelling verwesenlik word in genoemde kinderfase.Item Open Access Die agtergrond en implikasies van enkele beginsels in verband met 'n nasionale onderwysbeleid vir die Republiek van Suid-Afrika: 'n histories-prinsipiële studie(University of the Free State, 1970-01) Vermaak, Dudley; Fourie, J. J.Abstract not availableItem Open Access Die belangstelling van die gekommitteerde nywerheidskoolseun: 'n empiriese studie(University of the Free State, 1970-12) Beukes, Barend JacobusAbstract not availableItem Open Access Die opvoeding van die sosiaal-gestremde kind in die kindertehuis met spesiale verwysing na die kind in "Ons Kinderhuis", Bloemfontein(University of the Free State, 1972-10) La Grange, Jacobus Johannes; Pretorius, J. L.Abstract not availableItem Open Access Die funksie en taak van die skoolhoof van die hoër tegniese skool met spesiale verwysing na skoolorganisasie in Kaapland(University of the Free State, 1973-12) Van Aswegen, Willem Pieter Geyer; Vermaak, D.Abstract not availableItem Open Access 'n Kritiese studie van die evaluering van die onderwysstudent vir die primêre skool tydens praktiese onderwys in die O.V.S.(University of the Free State, 1974-12) Bezuidenhout, Daniel; Van Loggerenberg, N. T.Abstract not availableItem Open Access 'n Eksperimentele ondersoek na die doeltreffendheid van twee alternatiewe doseermetodes in die aanvangskursus van Sielkunde as universiteitsvak(University of the Free State, 1975-11) Maas, L. K.; Van der Walt, J. S.Abstract not availableItem Open Access 'n Ondersoek na die verband tussen leesprobleme en visueel-motoriese persepsie by kinders soos gemeet deur die Bender-Gestalttoets(University of the Free State, 1975-12) Schoeman, Nicolaas Stephanus Cornelius; Pretorius, J. L.Abstract not availableItem Open Access Die Brits-Skotse invloed in die Vrystaatse onderwys, 1848 - 1900(University of the Free State, 1976-01) Coetzee, Johannes Hendrik; Vermaak, D.Abstract not availableItem Open Access Die plek en taak van die onderwystegnologie in die opleiding van primêre onderwysers in die Oranje Vrystaat(University of the Free State, 1977) Van Staden, R. J.; Strydom, A. H.Abstract not availableItem Open Access 'n Onderwysstelsel vir Qwaqwa: 'n studie betreffende onderwysstelselbeplanning(University of the Free State, 1977-01) De Villiers, Guillaume van Niekerk; Vermaak, D.Abstract not availableItem Open Access 'n Ondersoek na die selfkonsep van die fisies gestremde leerling(University of the Free State, 1977-12) Vermeulen, J. W. A.; Pretorius, J. L.Afrikaans: Die doel van die ondersoek was enersyds om die selfkonsep van die fisies gestremde leerling te bepaal en andersyds om te poog om vas te stel wat dié leerling se verhoudinge met die verskillende aspekte van die Self is. Met die literatuurstudie oor die begrip selfkonsep is indringende ondersoek ingestel na die verskillende sienswyses wat hieroor gehuldig word van persone soos Freud, Adler, Erikson, Sullivan, Lewin, James, Combs, Snygg, Rogers, Jersild en Felker. Deur sodanige ondersoek word die ontwikkelingsgang van selfkonsepteorieë aangebied om 'n geheelbeeld daar te stel van wat daar in die literatuur opgeteken staan van hierdie belangrike begrip. Elkeen van die bostaande dimensies word bepaal in terme van drie aspekte, naamlik die proefpersoon se selfidentiteit, dit wil sê wát hy is; tweedens sy aanvaarding van daardie identiteit, en derdens sy persepsie van sy eie funksionering. Voorts is 'n volledige bespreking gelewer oor die wesenlike betekenis van die dimensies van die selfkonsep en is die selfkonsep se verband met die kognitiewe struktuur en persoonlikheidsorganisasie ook van nader ondersoek. Om 'n ware greep te verkryoor die teoretiese konteks waarbinne die Selfkonseptoets gebruik en begryp moet word, is die leefwêreld van die adolessent ook beskryf en kon die interpretasie van die gegewens verkry uit die ondersoek, binne konteks geskied. In die empiriese ondersoek is van Vrey se Selfkonseptoets asook 'n outentieke biografiese vraelys van die skrywer gebruik gemaak. Die aantal leerlinge wat in hierdie navorsing betrek is, word in die volgende tabel aangegee (sien volteks). Die populasie waaruit die steekproewe vir die ondersoek getrek moes word, bestaan uit die Afrikaanssprekende leerlinge op die Senior Sekondêre Skoolfase. Die toepassing en nasien van die Selfkonsepinventaris en biografiese vraelys, die struktuur, items en betroubaarheid en geldigheid van die Selfkonseptoets is baie deeglik beskryf en besondere moeite is gedoen om In duidelike beeld van die statistiese ontwerp daar te stel. By die tellings van die Selfkonseptoets is van die kritieke verhoudingstoets gebruik gemaak om te bepaal of daar in beduidende verskil bestaan tussen die selfkonseptellings van die eksperimentele-en kontrolegroepe,terwyl die chi-kwadraattoets by die items van die biografiese vraelys toegepas is. Die volgende bevindinge spruit uit hierdie ondersoek voort: 1. Die fisies gestremde leerling het In laer selfkonsep as die normale leerling. 2. Die volgende verhoudinge van die fisies gestremde leerling is ongesonder as dié van die normale leerling: a. verhoudinge met sy psigiese gesteldheid - sy persoonlike Self; b. verhoudinge met die liggaamlike gesteldheid - sy fisiese Self; c. verhoudinge met sy gesin - sy gesinself; d. verhoudinge met ander in die sosiale gemeenskap sy sosiale Self; e. verhoudinge met sedelike en godsdienstige waardes - sy waardeself. 3. Geen betekenisvolle verskil kon tussen die twee groepe gevind word betreffende die evaluatiewe aspek van die selfkonsep nie. Hierdie ondersoek het baie duidelik aangetoon dat dit belangrik is om ruimte toe te ken aan die rol van die selfkonsep in die begryping van die probleme van die fisies gestremde leerling. Dit sal meebring dat hierdie leerling raakgesien word vanuit sy eie verwysingsraamwerk en van daaruit begryp moet word.Item Open Access Die onderwysstelsel van Bophuthatswana: 'n situasie- en behoeftebepaling(University of the Free State, 1978-01) Brazelle, Robert Rodger; Vermaak, D.Afrikaans: 'n Doeltreffende onderwysstelsel is een van die belangrikste bydraende faktore tot volgeheue ontwikkeling van 'n land. Omdat onderwys 'n duur onderneming is, moet voortdurende pogings aangewend word om dit so doeltreffend moontlik te maak. Beplande ontwikkeling van 'n land moet dus ook die beplanning van 'n doeltreffende onderwysstelsel insluit. Hierdie studie het dit ten doelom inligting oor die onderwyssituasie in Bophuthatswana te verskaf en breë riglyne neer te lê wat as grondslag vir toekomstige onderwysstelselbeplanning kan dien. Die onderwys van die Batswana het vanaf die eerste sendingpoging aan die begin van die 19de eeu in bykans 160 jaar gegroei tot 'n volwaardige eie onderwysstelses met eie wetgewende gesag en eie beheer deur 'n eie Departement van Onderwys. Teen 1973, met die aanname van die Bophuthatswana-wet op Onderwys deur die Bophuthatswana Wetgewende Vergadering, is onderwys reeds aan 314 601 leerlinge deur 5 415 onderwysers in 735 skole gegee. Teen 1977 ontvang 404 963 leerlinge verskillense Soorte onderwys - meer as 80 persent primêre onderwys en benewens sekondêre onderwys ook ambags, vak- en tegniese opleiding. 'n Begin is met gevorderde tegniese opleiding gemaak, terwyl onderwysersopleiding by 7 opleidingskolo verskaf word. Landbouopleiding word deur die Departement van Landbou van Bophuthatswana aan 'n landboukolleqe te Taung verskaf. Vir universiteitsenderwys is Bophuthatswana tans nog aangewese op inrigtings buite Bophuthatswana. Alle onderwysersopleiding en die grootste gedeelte van ander beroepsgerigte onderwys is onder staatsbeheer, terwyl ondersteunde gemeenskaskole eie meerderheid van die primêre en sekondêre leerlinge huisves. Die Departement van Onderwys oefen sentrale beheer oor die onderwys uit, terwyl gedesentraliseerde beheer vanuit 14 kringinspeksiekantore geskied. Skoolkomitees, onder toesig van kringinspekteurs, bestuur gemeenskapkole, en private skole word deur hul eienaars beheer en deur private bestuursliggame bestuur. Tot standerd 4 is die moedertaal die onderrigmedium waarna oorgeskakel word na Engels as onderrigmedium vir alle verdere onderwys. Die sillabusse van die Departement van Bantoe-onderwys word in alle skole gevolg en aan die einde van standerd 5 en vorm III word die eksterne eksamen van dié Departement afgelê. Senior sekondêre onderwys lei tot 'n senior sertifikaat wat met óf sonder universiteitsvrystelling verwerf kan word. Die Gemeenskaplike Matrikulasieraad sien toe dat die standaard dieselfde is as vir ander onderwysdepartemente in die Republiek van Suid-Afrika. Indien die volgehou groei in leerlinggetalle voortduur, behoort daar teen 1980 465 500 primêre en sekondêre 1leerlinge in Bophuthatswana te wees. Die groei van leerlinggetalle beklemtoon onder andere die reeds bestaande behoefte aan meer en beter gekwalifiseerde enderwysers en aan meer en beter geskikte akkommodasie en toerusting. Die behoefte aan meer opleidingsgeriewe vir verskillende soorte onderwys blyk onder andere uit die afwesigheid van sekondêre landbouskole en tekorte in opleidingsinrigtings vir tegnici. Ander probleme sluit in die hoë persentasie vroeë skoolverlaters en die probleme romdom die instelling van skoolplig. Op primêre skoolvlak moet die strewe wees om universele geletterdheid aan die bevolking te verskaf. Daarom moet die instelling van skoolplig op die laer primêre vlak hoë prioriteit geniet. Op hoër primêre vlak behoort die kurrikulum meer prakties te wees om aan te sluit by meer gedifferensieerde studierigtings wat op sekondêre vlak ingestel behoort te word. Onderwysersopleiding, wat indiensopleiding insluit, moet baie hoë prioriteit geniet en die instelling van die senior sekondêre onderwyserskursus na vorm V behoort onmiddellik te geskied. Die oprigting van 'n eie universiteit moet voorafgegaan werd deur navorsing om die behoefte van Bophuthatswana na tersiêre onderwys te bepaal. Sielkundige dienste, ingestel op eie behoeftes, behoort uitgebou te word, en volwassene-onderwys wat geletterdheidsprogramme insluit, moet gekoordineerd geskied. Koordinasie tussen die land se algemene ontwikkelingsplanne en die beplanning van die onderwys is onbelangrike vereiste om 'n doeltreffende onderwysstelsel vir Bophuthatswana te verseker.Item Open Access 'n Sosiaal-pedagogiese beskouing van sommige aspekte van die vryetydsproblematiek met besondere verwysing na vryheid en gesag(University of the Free State, 1980-12) Landman, Willem Johannes Jacobus; Van Loggerenberg, N. T.Afrikaans: Die uitgangspunt van hierdie studie is dat die lewensbeskoulike aspek sentraal staan in 'n beskouing van die vryetydsproblematiek en dat die wisselwerking tussen vryheid en gesag van besondere belang is. Die doel is dan om sommige aspekte van die eietydse Westerse samelewing in ontwikkelde lande vanuit die Christelike lewensbeskouing in oënskou te neem en om daardeur riglyne uit te wys vir toekomstige ontwikkeling in die R.S.A. Die gebruik en die interpretasie van sekere begrippe blyk 'n belangrike probleem te wees. Ten aanvang word die begrippe "vrye tyd", "rekreasie" en "sport/spel" ontleed en veral die vier-dimensionele omskrywing van vrye tyd is hier van belang. Voorts word gewys op die eienskappe van arbeid en vrye tyd wat dan lei tot die aanwysing van verskille, die mate van verweefdheid en die wyse waarop arbeid en vrye tyd mekaar aanvul. Aansluitend hierby word daar besin oor die funksies van die vrye tyd. Vervolgens word daar na vrye tyd in samelewingsverband gekyk. Onder die kenmerke van die tegnologies-georiënteerde samelewing word aandag geskenk aan vrye tyd as kultuurverskynsel; die waardes eie aan hierdie kultuur; basiese vorme van deelname en die mate van disoriëntering wat binne die samelewing teenwoordig is. 'n Verdere kenmerk behels die invloed van die massakommunikasiemedia. Die verband tussen die media en kultuurkonsumpsie geniet aandag en die volgende aspekte onder meer tree na vore: die invloed van die tegnologie; die verkoopsinvloed van die media; samelewingsinvloede en die situasie van die individu. Die verband tussen die media en kultuurwaardes en ook die gesagsinvloed van die media word voorts behandel. Hierna geniet die stadsmilieu aandag. Daar word gekyk na stedelike ontwikkelingstendense en die invloed daarvan op die leefwêreld van die inwoners - betreffende beide die arbeid en die vrye tyd. Voorts word daar besin oor die geestesklimaat wat neig om na vore te tree in die grootstad; daar word verwys na heersende waardestelsels, geesteshoudinge en oriënteringsprobleme en die invloed daarvan op die vryheid van die individu in sy arbeid en vrye tyd. Vervolgens word die situasie van die jeug in oënskou geneem. Daar word besin oor onder meer die grense van die jeugtydperk en die situasie van die jeug in die samelewing. Hier word verwys na onder meer die jeugdige se ekonomiese situasie; sy blootstelling aan die reklame met die oog op verbruik en sy verhouding met die wêreld van die volwassene. Jeugkultuur geniet ook aandag en daar word verwys na die gesagsinvloede waarvan die jeug moeilik kan ontsnap. 'n Verdere aspek van die vryetydsproblematiek wentel om die gesin. Die resente evolusie binne die gesin word behandel en besondere aandag word geskenk aan die struktuur aan die gesin; die vryetydsituasie van die gesin en die bejaarde en die herverdeling van vryheid en gesag binne die gesin, asook die implikasies wat die voorgenoemde inhou vir vryetydsgebruik. Die laaste aspek wat behandel word, is die rol van die skool. Die situasie van die skool binne die pluralistiese samelewing en die eise wat aan die opvoedende onderwys gestel word, geniet aandag. Daar word gewys op leemtes en gevare betreffende 'n vryetydsheid veral met betrekking tot die tradisionele Christelike lewens- en wêreldbeskouing. In die slothoofstuk word riglyne aangedui oor beleidsaspekte vir die toekoms. Spesifieke aanbevelings word gemaak betreffende 'n nasionale jeugbeleid. Ten slotte word gewys op tekortkominge in hierdie projek en terreine word aangedui vir moontlike verdere navorsing.Item Open Access 'n Prinsipieel-didaktiese studie van die onderwysstruktuur van die UOVS, met besondere verwysing na 'n didaktiese ontwerp vir 'n buitemuurse afdeling(University of the Free State, 1980-12) Bitzer, Elias Matthys; Strydom, A. H.; Nortje, J. D.Afrikaans: Vanweë 'n snel-ontwikkelende wêreld, moet onderwysinstellings voortdurend besin oor die vraag of hulle, ten opsigte van die soorte onderwys wat hulle aanbied, aan die behoeftes van die tyd voldoen. Buitemuurse onderwys, as een van die soorte onderwys aan die universiteit in die algemeen en die Universiteit van die Oranje-Vrystaat (UOVS) in die besonder, is in hierdie verhandeling deurskou. ·Die hipotese is gestel, nl. dat, voortvloeiend uit die unieke wese en funksie van die UOVS, buitemuurse onderwys 'n unieke, verantwoorde plek en taak het. Hierdie besondere plek en taak noodsaak onder meer die daarstelling van didaktiese riglyne, waarvolgens 'n onderwyssisteem (met sub-sisteme) vir die buitemuurse afdeling van die UOVS op alle vlakke van universiteitsonderwys verbesonder kan word. Ten einde die gestelde hipotese te bewys, is daar ter aanvang na die verskillende ontwikkelingstydperke in die Westerse universiteitswese verwys, terwyl die moderne universiteit en die universiteit in die RSA ook bespreek is. Met hierdie historiese agtergrond in gedagte is daar gepoog om die plek, wese en funksies van die moderne universiteit te tipeer, waarna die kernfunksies van die universiteit, nl. dié van onderwys, navorsing en samelewingsdiens nader belig is. Die onderwyskomponent is voorts in besonderhede beskryf, en wel in terme van die plek en doel van voorgraadse, nagraadse, voortgesette en voortdurende onderwys aan die moderne universiteit in die algemeen en die UOVS in die besonder. As 'n besondere soort onderwys, is buitemuurse onderwys vervolgens van nader bekyk deur eerstens na voorbeelde in drie Westerse lande te verwys en tweedens deur buitemuurse onderwys aan tien residensiële universiteite in die RSA te omskryf. Enkele onderwysplanne en/of -sisteme, wat moontlikhede vir toepassing in buitemuurse onderwys bied, is ook nader toegelig, terwyl die nuwe na-uurse onderwyssisteem van die Randse Afrikaanse Universiteit (as 'n voorbeeld van 'n besDndere toepassing in buitemuurse onderwys) in oënskou geneem is. Om die situasie ten opsigte van buitemuurse onderwys aan die. UOVS te ontleed, is van 'n ondersoek gebruik gemaak wat gedurende 1979/80 deur die Akademiese Beplanningskomitee van die UOVS geloods is. Hier is veral gelet op die didaktiese fasette wat ter sprake was (die volledige verslag van die ondersoek is egter ook as bylaes tot die verhandeling toegevoeg). 'n Didaktiese ontwerp, waarvolgens 'n onderwyssisteem vir voorgraadse, buitemuurse onderwys aan die UOVS verbesonder kan word, en waarin onder meer van die akademiese beleid van die UOVS en die Christelik-wysgerige, didaktiese beginselleer gebruik gemaak is, het die verhandeling afgesluit.Item Open Access 'n Empiriese ondersoek na die verband tussen die prestasies van 'n groep laerskoolleerlinge in die skolastiese prestasietoets in rekenkunde en hul prestasies in die N.S.A.G., sowel as hul prestasies in die skoolvak wiskunde(University of the Free State, 1983-06) Bester, Christiaan Ferdinand; Hoffman, P. A. E.Abstract not availableItem Open Access 'n Ondersoek na 'n geskiedenisonderrigstrategie vir groot klasse in swart onderwys(University of the Free State, 1987-08) Thirion, Gert Johannes; Steyn, P. D. G.English: Within the context of a changed socio-cultural climate, the demands by Blacks in the Republic of South Africa, for equality of opportunity with regard to education and equal education, are increasingly being heard. The unprecedented increase in student numbers, the lack of suitably qualified black teachers, as well as the availability and quality of physical facilities, makes it difficult to meet those demands. Large classes is a problem faced by teachers in general and the history teacher in particular. This situation is unlikely to change dramatically in the near future especially in the light of the problems mentioned above. To enable black history teachers to function effectively, despite large classes, we examined a teaching strategy designed to improve the effectiveness of teaching within the problem situation, To this end an anthropological perspective on black education was adopted, Within this context relevant aspects of black expectations and the black experience of reality was focussed on. This served as a basis for examining the problems experienced by black history teachers. In order to identify these problems, if any, use was made of a questionnaire. the results obtained underlined the need for a teaching strategy suitable for large classes. Fundamental-didactic principles were examine in order to provide a sound base for the development of the strategy. In describing the strategy the nature of specific and general problems, encountered by pupils in - and teachers of history was constantly kept in mind. The strategy is, in fact, designed to alleviate these problems. The literature on large class teaching was examined. The evidence supported the feasibility of large class teaching as defined in the present study. Finally the teaching strategy was evaluated by using one set of didactic principles as criteria.Item Open Access The functioning of the academic skills programme at selected campuses of Vista University, 1992 - 1996(University of the Free State, 1998-07) Forson, Linda Elizabeth; Bitzer, Eli; Barnard, Leo; Pretorius, RassieEnglish: In summary, the main problem addressed in this study is that the Vista University AS programme has not been properly analysed and evaluated before. The sub-problems listed below relate to the effective functioning of the programme as it has been implemented between 1992 and 1996. They refer to the difficulties ASP co-ordinators have identified as problems in running the AS programme with its component programmes. The sub - problems to be addressed in this study are those identified by participants in the Vista Department of Student Development: - Problem 1: Problem 2: Problem 3: Problem4: Problem 5: Sub - problem 1 Conceptualising what Academic Development IS or reaching a common working definition; The direction Academic Development should follow at Vista University; What coherence the academic skills programme has in terms of effectively evaluating it. How does the diversity or uniformity of the programme affect its functioning?; How the structural, managerial, reporting and communication lines function with regards to ASP co-ordinators, campus management, academic staff, central university management and students; What the needs of students and AD staff are in the teaching and learning process and how these impinge upon the functioning of the AS programme. refers to a shared mission for Academic Development at Vista University against which the programme can be evaluated. Problem 2 refers to a vision and problems 3 to 4 to the effectivity of the structure, coherent plan and guidelines of the programme against which its functioning can be analysed. Problem 5 relates to the flexibility within the programme to accommodate change and improvement of the programme. From the literature the following points are important for consideration in planning more effective support: • Organisational structure and finance are closely linked. The type of support offered is a strategy to enhance the quality of education offered, which in turn is linked to the vision of the university. • Higher education will still be faced with an educational crisis in the near future. Massification and under-preparedness of students will challenge universities. The problem of first year drop outs or students failing second year at Vista University, when they are not supported any longer (Delvare, 1996:49) will continue to be a problem until the educational problems of the country has been addressed. The process could take a number of years still. In the meantime students cannot be left unsupported due to financial constraints. • The diversity of existing programmes which exist in theory and practise is a further challenge for Vista University. Choice of programmes will depend on the aims of the university. Choices will have to be made in order to improve the functioning of these programmes. Evaluation and research is essential and must be planned when choice of programmes are made. • Programmes that have integrated skills and language into content have been more successful than general programmes. From the case studies the following points emerged: The structure and organisation of ASP needs reviewing; • Status and effectiveness of co-ordinators needs attention; • The aim and strategies of the programme needs revision; • Vista University should invest more funds into academic development and programmes such as SI and Writing Centres which enhance student performance.