Ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel van kinders tussen ag en twaalf jaar, om vas te stel in hoeverre die religieuse doelstelling verwesenlik word
Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English
Abstract
Afrikaans
In hierdie verhandeling gaan dit oor 'n ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel by kinders tussen die ouderdomme ag en twaalf met die doel om vas te stel in hoeverre die godsdienstige opvoedkundige doelstelling verwesenlik word in genoemde kinderfase.
Keywords
English
Children -- Religious life Religious education
Record information
Authors
Van Loggerenberg, Niel Tobias
Publisher
University of the Free State
Advisors
Erasmus, O. C.
Description
Dissertation (M.Ed. (Biblical Science))--University of the Free State, 1956