Die sendingaktiwiteite van die Ned. Geref. Kerk in die Oranje-Vrystaat tot 1910

dc.contributor.advisorOberholster, J. J.
dc.contributor.authorOberholster, Arie Gerhardus
dc.date.accessioned2017-03-27T09:11:04Z
dc.date.available2017-03-27T09:11:04Z
dc.date.issued1970
dc.description.abstractAfrikaans: Met hierdie studie is 'n poging aangewend om 'n oorsig te gee van die werk wat die N. G. Kerk in die Oranje-Vrystaat gedurende die periode 1864 tot 1910 ten opsigte van die sending binnelands sowel as buitelands gedoen het. Die binnelandse sending val in twee dele uiteen, naamlik die gemeentelike sending en die sending in Witsieshoek. Die buitelandse sending behels die werk in Noordoos-Rhodesië, wat tot en met 1910 beperk was tot vyf stasies. Verskeie probleme het opgeduik, want baie oorspronklike dokumente wat op hierdie saak betrekking het, het verlore geraak, veral wat die periode voor en tydens die Tweede Vryheidsoorlog beref. Dit is dan ook die rede waarom so herhaaldelik teruggeval moes word op die Acta Synodi van die N. G. Kerk in die Oranje-Vrystaat en De Fakkel, amptelike orgaan van die Kerk.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/6006
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertaion (M.A. (History))--University of the Fee State, 1970en_ZA
dc.subjectNederduitse Gereformeerde Kerk -- Historyen_ZA
dc.subjectMission of the church -- South Africa -- Free Stateen_ZA
dc.titleDie sendingaktiwiteite van die Ned. Geref. Kerk in die Oranje-Vrystaat tot 1910af
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
OberholsterAG.pdf
Size:
12 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: