An analysis of attitudes towards recycling: Westdene, Bloemfontein
Loading...
Date
2012-05
Authors
Marchand, Ashleigh Katherine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: South Africa, like any developing country, has a high level of waste generation and limited
resources for disposal. This is where a definite problem arises - a large amount of waste is left
discarded and unmanaged. Recycling plays an important role in the preservation of the
environment. This may be one of the most basic fundamental building blocks of environmental
protection. It may not appear to be an impressive process but if performed properly with
sufficient management, recycling can be the most efficient form of aiding the environment in the
long term. The government, alone, does not and should not have the sole obligation in
safeguarding our country against pollution and waste management. The private and public
sectors have a common responsibility towards the environment. To initiate any waste
management development programme, agreements between the various sectors must be drafted.
Just as important to what is mentioned above is the co-operation between all national and local
authorities. Certain international countries' lack of legislation and policies concerning waste
management have resulted in an independent, informal economy being created, which means that
an innovative economic sector has been developed. The purpose of this study is to reveal the
current and future recycling behaviour of residential and commercial recipients in Westdene,
Bloemfontein. Secondly, the study aims to critically review the current integrated waste
management plans and policies that exist. Thirdly, a model is developed to illustrate recycling
behaviour and attitude. Results gathered from the analysis reveal that all groups and
demographics have similar ideas, covering all questions and variations of questions. All
recipients are generally very pro-recycling, but only if the municipality contributes by initiating
the required programmes/techniques to be used and facilities. Recipients are all in agreement that
more information is needed to effectively succeed in implementing recycling in Westdene,
Bloemfontein.
Afrikaans: Soos enige ander ontwikkelende land genereer Suid-Afrika hoë volumes rommel en afval en beskik die land slegs oor beperkte hulpbronne om daarvan ontslae te raak. Hieruit ontstaan 'n daadwerklike problem: groot volumes rommel en afval word weggegooi en niks word daarmee gedoen nie. Herwinning speel 'n belangrike rol in natuurbewaring en -beskerming. Dit blyk moontlik nie 'n baie indrukwekkende proses te wees nie, maar indien dit deeglik bestuur word kan herwinning een van die mees suksesvolle maniere van langtermyn natuurbewaring en - beskerming wees. Die regering kan nie, en moet nie, alleen die verantwoordelikheid dra om ons land teen besoedeling te beskerm deur middel van afvalbestuur nie. Die private en openbare sektore het beide 'n verantwoordelikheid teenoor die omgewing. Om enige afvalbestuurprogram op die been te bring moet hierdie verskillende sektore saamwerk en tot ooreenkomste kom. Sekere internasionale lande se tekort aan wetgewing en beleide aangaande afvalbestuur het die ontstaan van onafhanklike, informele ekonomieë tot gevolg gehad, wat beteken dat nuwe, innoverende eknomiese sektore ontstaan het. Die doel van hierdie studie is om die huidige en toekomstige herwinningsgedrag van residensiële en kommersiële verbruikers in Westdene, Bloemfontein, te bepaal. Tweedens sal die studie die huidige bestuursplanne en beleide ondersoek. Derdens word 'n modelontwikkel wat herwinningsgedrag en -optrede illustreer. Resultate van die analise toon dat alle groepe en demografieë verenig is in hul uitkyk rakende alle vrae en variasies op vrae. Alle respondent is ten gunste van herwinning oor die algemeen, maar slegs indien die munisipaliteit hul kant bring en programme en tegnieke op die been bring en implementeer. Respondente is dit eens dat meer inligting beskikbaar gemaak moet word om van die inisiatief 'n sukses te maak.

Description
Keywords
Recycling, Environment, Waste management, Residential, Commercial, Attitudes, Behaviour, Legislation, Policies, Refuse and refuse disposal -- South Africa, Salvage (Waste, etc.) -- South Africa -- Free State, Recycling (Waste, etc.) -- South Africa -- Free State, Dissertation (M.Sc. (Geography))--University of the Free State, 2012