'n Vergelyking van die Herbst- en Gesellmetingsinstrumente vir die evaluering van kleuters se ontwikkelingsvlakke

dc.contributor.advisorHerbst, I.
dc.contributor.advisorEsterhuyse, K. G. F.
dc.contributor.authorBuys, Cornelia
dc.date.accessioned2016-02-03T10:07:02Z
dc.date.available2016-02-03T10:07:02Z
dc.date.copyright1992-11
dc.date.issued1992-11
dc.date.submitted1992-11
dc.description.abstractAfrikaans: Jaarliks is daar 'n groot aantal swart skoolbeginners wat nie sub A. slaag nie. Dit kan toegeskryf word aan die feit dat baie van die skoolbeginners nie die ontwikkelingstake - wat onderliggend is aan skoolgereedheid - bemeester het nie. Volgens Herbst ( 1989) ondervind Vrystaatse Sotho-skoolbeginners veral probleme met voorgrond/agtergrondwaarneming, vormkonstantheid, posisie in die ruimte, ruimtelike verhoudings, numeriese en kleurkonsepte, rigtingsin, en toon ook gebrekkige fynmotoriese vaardighede, asook emosionele onrypheid vir die skoolsi tuasie. Di t is dus belangrik om die ontwikkelingsvlakke van die kinders te evalueer ten einde die probleemareas so vroeg as moontlik op te spoor. Die Herbstinstrument is ontwikkel om spesifieke ontwikkelingsprobleme wat Sotho-kleuters ondervind, te evalueer. 'n Validering van die meetinstrument is gedoen deur 'n vergelyking met die Gesellmeetinstrument wat 'n wyd erkende en gebruikte ontwikkelingsmeetinstrument is. Ui t die validering het di t geblyk dat die Herbstmeetinstrument al die konsepte, behalwe die taalkonsep, ondervang. Die subtoetse wat op taalkonsep betrekking het in die Gesellmeetinstrument, het egter die kultuurbillikheid van die meetinstrument benadeel. Hierdie probleem is grootliks deur die Herbstmeetinstrument ui tgeskakel, maar tersel fdertyd bestaan daar steeds 'n behoefte aan 'n meetinstrument waarmee 'n meer kultuurbillike evaluering van die taalvermoe van die Sotho-kleuter gedoen kan word. Daar kan dus tot die gevolgtrekking gekom word dat die Herbstmeetinstrument die Gesellmeetinstrument sou kon vervang, mits addisionele aandag aan die evaluering van taalkomponente gegee word.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/2254
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Psychology))--University Free State, 1992en_ZA
dc.subjectPreschool testsen_ZA
dc.subjectChildren, Blacken_ZA
dc.subjectInfants -- Testingen_ZA
dc.subjectEducation, Preschool -- South Africa -- Bloemfonteinen_ZA
dc.title'n Vergelyking van die Herbst- en Gesellmetingsinstrumente vir die evaluering van kleuters se ontwikkelingsvlakkeaf
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
BuysC.pdf
Size:
14.6 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: