ล Praktykgebaseerde perspektief op Franz Marx as die sentrale figuur in die ontstaan van die eerste Afrikaanse TV-dagvervolgverhaal
dc.contributor.advisor | Pieterse, Henning | en_ZA |
dc.contributor.author | Vorster, Chris | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2022-05-04T10:10:17Z | |
dc.date.available | 2022-05-04T10:10:17Z | |
dc.date.issued | 2021 | en_ZA |
dc.description | Thesis (Ph.D. (Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans))--University of the Free State, 2021 | en_ZA |
dc.description.abstract | ๐จ๐๐๐๐๐๐๐๐ Die hieropvolgende studie is verdeel in twee afsonderlike afdelings, elk met verskillende doelwitte. Afdeling A bestaan uit Franz Marx se mondelinge geskiedenis en Afdeling B behels die kreatieweskryfkuns-komponent. Afdeling A is hoofsaaklik biografies van aard met Franz Marx as die primรชre onderwerp en fokus. ล Uiteensetting van die verskillende faktore wat hom as kunstenaar beรฏnvloed en toegerus het vir die skep van die eerste Afrikaanse TV-dagvervolgverhaal, is die primรชre doelwit van hierdie afdeling. Hierdie studie is binne die praktykgebaseerde navorsingsmetodologie geplaas om sodoende oorspronklike en verifieerbare inligting oor Marx as die sentrale figuur in die ontstaan van die eerste Afrikaanse TV-dagvervolgverhaal in te win en te bevestig. Die uitsprake van plaaslike film- en TV-praktisyns word gebruik om Marx se lewe en werk in die Suid-Afrikaanse TV-praktyk te kontekstualiseer. ล Aanvullende literatuurstudie plaas die assimilering van internasionale TV-praktyke en sy kreatiewe metodologie in perspektief. Hierdie studie is ล daadwerklike toevoeging tot die bestaande vakkennis oor Franz Marx se omvangryke loopbaan en die oorsprong van Suid-Afrikaanse TV-dagvervolgverhale en seep-operas. Afdeling B vervat ล Afrikaanse telenovela-hibried wat handel oor die wel en wee van ล klein produksiespan wat tevergeefs poog om ล nuutgeskrewe situasiekomedie te verfilm. Om hierdie hibried te skep, is deurlopende en melodramatiese verhoudingsintriges โ wat gewoonlik geassosieer word met seep-operas โ gekombineer met die unieke karakters en komiese insidente van situasiekomedies. Die reeks kan voorts ook gelees word as ล parodie van die seep-operagenre. ___________________________________________________________________ | af_ZA |
dc.description.abstract | ๐ฌ๐๐๐๐๐๐ The following study is divided into two separate sections, each with different objectives. Section A contains Franz Marxโs oral history and section B comprises the creative writing component. Section A is mainly biographical with Franz Marx as the main subject and focus. An exposition of the various factors that influenced and equipped him as an artist for the creation of the first Afrikaans TV daily serial drama is the primary objective of this section. This study is placed within the methodology of practice-based research and utilises this method to acquire and verify information concerning Marx as the central figure in the conception of the first Afrikaans daily serial drama. Various South African film and TV practitioners assist in contextualising Marxโs influence within the local entertainment industry. International and South African literature further contextualises Marxโs contribution and places his creative methodology into perspective. This study contributes to the existing historical records on Franz Marxโs extensive career and the origin of daily serial dramas and soap operas in South Africa. Section B comprises an Afrikaans telenovela-hybrid. The narrative is based on a small production team struggling to film a new situational comedy (sitcom). To create the telenovela-hybrid, the melodramatic storylines and relationship-intrigue associated with soap operas are combined with the unique characters and situational incidents linked with and to sitcoms. This series can also be read as a parody of the soap opera genre. ___________________________________________________________________ | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/11599 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.publisher | Opsomming in ander tale ๐๐ค๐ณ๐ฐ๐ญ๐ญ ๐ฅ๐ฐ๐ธ๐ฏ ๐ง๐ฐ๐ณ ๐๐ฏ๐จ๐ญ๐ช๐ด๐ฉ | af_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Egoli: Place of Gold | en_ZA |
dc.subject | TV daily serial drama | en_ZA |
dc.subject | Soap opera | en_ZA |
dc.subject | Telenovela | en_ZA |
dc.subject | Creator-writer | en_ZA |
dc.subject | TV producer | en_ZA |
dc.subject | TV practice | en_ZA |
dc.subject | TV industry | en_ZA |
dc.subject | Transformative acting | en_ZA |
dc.subject | Characterisation | en_ZA |
dc.subject | Directing | en_ZA |
dc.subject | Target audience | en_ZA |
dc.subject | Target market | en_ZA |
dc.subject | Head writer | en_ZA |
dc.subject | Story development | en_ZA |
dc.subject | Storylines | en_ZA |
dc.subject | Narrative structure | en_ZA |
dc.subject | SABC | en_ZA |
dc.subject | M-Net | en_ZA |
dc.subject | Practice-based research | en_ZA |
dc.title | ล Praktykgebaseerde perspektief op Franz Marx as die sentrale figuur in die ontstaan van die eerste Afrikaanse TV-dagvervolgverhaal | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |