Die geologie van 'n gebied suid van Hopetown

dc.contributor.advisorLoock, J. C.
dc.contributor.authorNel, Leon
dc.date.accessioned2021-05-28T07:52:27Z
dc.date.available2021-05-28T07:52:27Z
dc.date.issued1977
dc.description.abstractAfrikaans: Drie geologiese eenhede waarvan die Karoosupergroep die grootste oppervlakte beslaan kom in die gebied voor. Vloergraniete verteenwoordig die oudste gesteentipe en vorm die vloer waarop die jonger sedimente en lawas rus. Onder stabiele toestande is die basale sedimentêre fase van die Ventersdorpgroep in 'n neritiese-omgewing met land na die noordweste toe afgeset. Tektonies onstabiele toestande het tydens die afsetting van die piroklastiese fase geheers. Tydens hierdie periode is geskikte strukture geskep waarlangs groot volumes lawas kan uitvloei.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/11155
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Sc. (Geology))--University of the Free State, 1977en_ZA
dc.titleDie geologie van 'n gebied suid van Hopetownen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
NelL.pdf
Size:
29.05 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: