Die geologie van 'n gebied suid van Hopetown

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Nel, Leon

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

Afrikaans: Drie geologiese eenhede waarvan die Karoosupergroep die grootste oppervlakte beslaan kom in die gebied voor. Vloergraniete verteenwoordig die oudste gesteentipe en vorm die vloer waarop die jonger sedimente en lawas rus. Onder stabiele toestande is die basale sedimentêre fase van die Ventersdorpgroep in 'n neritiese-omgewing met land na die noordweste toe afgeset. Tektonies onstabiele toestande het tydens die afsetting van die piroklastiese fase geheers. Tydens hierdie periode is geskikte strukture geskep waarlangs groot volumes lawas kan uitvloei.

Description

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By