Pogings tot Suid-Afrikaanse gebiedsuitbreiding, 1910-1924

dc.contributor.advisorMarais, A. H.
dc.contributor.authorDu Toit, F. P.
dc.date.accessioned2017-01-26T06:55:30Z
dc.date.available2017-01-26T06:55:30Z
dc.date.issued1979
dc.description.abstractAfrikaans: Die pogings wat sedert Uniewording aangewend is om Suid-Afrika se gebied uit te brei, het nog weinig aandag van historici ontvang. In elk geval het geen Suid-Afrikaanse, historikus nog meer as net verbygaande aandag daaraan bestee nie. Tog is die tema van groot belang, want dit is bekend dat beide die onderskeie Suid-Afrikaanse regerings en die Britse regering met Uniewording en daarna die grensafbakening van Suid-Afrika as voorlopig beskou het. Vanaf die kant van Britse historici het wel enkele werke die 1ig gesien wat die tema ophelder. Die bekendste hiervan is R. Hyam, The Failure of South African Expansion. Sy werk berus op navorsing wat hy in die Record Office te Londen gedoen het, en was van groot waarde by die afhandeling van hierdie werk. Daar is min oor die tema in Suid-Afrikaanse argiewe terug te vind. Die klaarblyklike rede hiervoor is dat alle skakelwerk met die Britse regering insake die uitbreiding van Suid-Afrika se grense deur middel van die Goewerneur-generaa1 geskied het. Enkele verwysings in die amptelike korrespondensie van die Eerste Minister en in die Smuts Papers is die uitsondering. Daar is vryelik van koerantnavorsing gebruik gemaak om stof in te samel. Veral die Engelstalige koerante was hier waardevol.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/5420
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectAcquisition of territory -- South Africaen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Territories and possessionsen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- History, 1910-1924en_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. History))--University of the Free State, 1979en_ZA
dc.titlePogings tot Suid-Afrikaanse gebiedsuitbreiding, 1910-1924af
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DuToitFP.pdf
Size:
5.91 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: