TCPlot: a network management tool to detect and graphically display faulty TCP conversations

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Kotzé, D. J.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

Afrikaans: Waar hoevlak protokolle die gebruiker afskerm van onderliggende probleme in die netwerk, is dit vir die netwerkbestuurder juis nodig om vroegtydig bewus te wees van sluimerende probleme. Alhoewel daar hulpmiddels, in die vorm van netwerkbestuurspakkette, bestaan om horn behulpsaam te wees met die identifisering en ontleding van netwerkfoute, is hulle dikwels ontoereikend. Bestaande netwerkbestuurspakkette maak tot 'n mate voorsiening vir die ontleding van verkeer op 'n netwerk. Waar 'n enkele verbinding egter as 'n geheel beskou moet word, word verslae van alle pakkies op die netwerk as voldoende beskou. Die verantwoordel ikheid vir die ontleding van hierdie verslae bly die van die netwerkbestuurder. Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van 'n program wat die moni tering en ontleding van 'n enkele TCP gesprek op 'n Ethernetnetwerk moontlik maak. Deur die identifisering van foutiewe verbindings te vergemaklik en die grafiese voorstelling daarvan moontlik te maak, lewer TCPlot 'n bydrae tot netwerkbestuur.

Description

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By