TCPlot: a network management tool to detect and graphically display faulty TCP conversations

dc.contributor.advisorMcDonald, T.
dc.contributor.authorKotzé, D. J.
dc.date.accessioned2016-02-05T14:22:47Z
dc.date.available2016-02-05T14:22:47Z
dc.date.copyright1994-10
dc.date.issued1994-10
dc.date.submitted2016-02-04
dc.description.abstractAfrikaans: Waar hoevlak protokolle die gebruiker afskerm van onderliggende probleme in die netwerk, is dit vir die netwerkbestuurder juis nodig om vroegtydig bewus te wees van sluimerende probleme. Alhoewel daar hulpmiddels, in die vorm van netwerkbestuurspakkette, bestaan om horn behulpsaam te wees met die identifisering en ontleding van netwerkfoute, is hulle dikwels ontoereikend. Bestaande netwerkbestuurspakkette maak tot 'n mate voorsiening vir die ontleding van verkeer op 'n netwerk. Waar 'n enkele verbinding egter as 'n geheel beskou moet word, word verslae van alle pakkies op die netwerk as voldoende beskou. Die verantwoordel ikheid vir die ontleding van hierdie verslae bly die van die netwerkbestuurder. Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van 'n program wat die moni tering en ontleding van 'n enkele TCP gesprek op 'n Ethernetnetwerk moontlik maak. Deur die identifisering van foutiewe verbindings te vergemaklik en die grafiese voorstelling daarvan moontlik te maak, lewer TCPlot 'n bydrae tot netwerkbestuur.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/2267
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Sc. (Computer Science))--University of the Free State, 1994en_ZA
dc.subjectComputer networks -- Managementen_ZA
dc.subjectHuman computer interactionsen_ZA
dc.subjectTCPlot (Computer program)en_ZA
dc.titleTCPlot: a network management tool to detect and graphically display faulty TCP conversationsen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
KotzeDJ.pdf
Size:
26.36 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: