Die mikroanatomie en histochemie van die ganglion nodosum en vagussenuwee by Gallus domesticus
Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English
Abstract
Afrikaans · fallback because the selected language is unavailable
Die mikroanatomie, topografie, normale ligmikroskopie, histochemie (insluitende
fluoressensie) asook ultrastruktuur van die voël (Gallus domesticus)
ganglion nodosum is ondersoek in 13 klinies gesonde wit Leghorn hane.
Na aanleiding van resultate is tot die gevolgtrekking gekom dat 3 tipes
neurone voorkom, hoofsaaklik gebaseer op die Nissl-patroon varierend van vorm en
verspreiding in die ganglion.
Neurone word omring deur kerne van skedeselle met 'n GLER buisstelsel.
Histochemiese data toon 'n positiewe RNA Nissl-liggaam reaksie asook noradrenalien
op Nissl - liggame.
Moontlike katesjolamines, serotonien en proterenhormoonkomplekse kom voor
in senuvesels en neurone.
Meer breë as smal gemiëlineerde senuvesels omring deur Schwannselle is
teenwoordig.
Keywords
English
Vagus nerve Histochemistry Autonomic ganglia