The role of leisure engagement in the relationship between coping and psychological well-being among adolescents
dc.contributor.advisor | Naidoo, P. | |
dc.contributor.author | Beangstom, Natasha Lynne | |
dc.date.accessioned | 2017-07-04T07:22:34Z | |
dc.date.available | 2017-07-04T07:22:34Z | |
dc.date.issued | 2016-12 | |
dc.description.abstract | English: Adolescence is a dynamic life phase, universally accepted as a transitional period hallmarked by rapid physical development, as well as dramatic cognitive, emotional, and psychosocial changes. Moreover, South African adolescents are still faced with various obstacles due to an uncertain and diverse post-apartheid society. Given the vast amounts of stressors that South African adolescents encounter daily, it is necessary to explore whether these adolescents might benefit from engaging in leisure activities that may aid in coping as well as contribute towards higher levels of psychological well-being. Furthermore, there is a paucity of research regarding the use of leisure as a coping strategy within the South African adolescent population. Therefore, the purpose of this study was to further our understanding of the role of leisure in coping and adolescent psychological well-being. The current study thus aimed to determine if leisure engagement, particularly as a coping strategy, could moderate the relationship between coping and psychological well-being amongst adolescents in the Northern Cape Province of South Africa. In order to achieve the goal of this study, a quantitative, non-experimental, cross-sectional research design was employed. Permission was granted by the Northern Cape Department of Education to conduct the data collection at schools within the Northern Cape Province. Participants were selected from three schools in the province by means of non-probability, convenience sampling and consisted of 228 learners (112 males and 116 females) from Grades 10 to 12. Participating adolescents were between the ages of 14 and 19 years, with a mean age of 16.26. A self-report battery consisting of a biographical questionnaire, the Brief Coping Orientations to the Problem Experienced Questionnaire (Brief COPE), the Leisure Coping Strategy Scale, and Ryff’s Scale of Psychological Well-Being was used to obtain valuable data. This study endeavoured to supplement existing research in positive psychology by aiming to demonstrate the specific representation of the constructs of coping, leisure, and psychological well-being in the lives of the South African adolescent population. For this purpose, these positive psychology constructs were measured amongst a sample of South African adolescents. The Pearson product-moment correlation, hierarchical multiple regressions, as well as moderated multiple regressions were run to measure these constructs and subsequently answer the research questions. The study confirmed statistically significant relationships between three coping strategy categories and adolescent psychological well-being, as well as between leisure as a coping strategy and adolescent psychological well-being. Gender, and leisure engagement, however, were not found to be statistically significant moderators in the relationship between coping and adolescent psychological well-being. The current findings underscore the importance of leisure engagement, particularly leisure as a coping strategy, during the crucial life phase of adolescence. Further evidence has also been provided to suggest that positive leisure experiences and specific types of leisure activities not only help adolescents to cope with various stresses, but also contribute towards higher levels of psychological well-being. Finally, these findings highlight the importance of examining coping, leisure, and psychological well-being as multidimensional constructs within the South African context. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Adolessensie is ‘n dinamiese lewensfase wat universeel aanvaar word as ‘n oorganstydperk gekenmerk deur vinnige fisiese ontwikkeling sowel as drastiese kognitiewe en emosionele veranderinge. Bowenal word Suid-Afrikaanse adolessente gekonfronteer met verskeie struikelblokke as gevolg van ‘n onseker en diverse na-Apartheid samelewing. Gegewe die ontsaglike hoeveelheid stressors wat die Suid-Afrikaanse adolossente daagliks teekom, is dit noodsaaklik om te eksploreer of adolossente baat vind by deelname aan ontspanningsaktiwiteite wat bydra tot coping en verbeterde psigologiese welstand. Verder is daar ‘n gebrek aan navorsing met betrekking tot ontspanning as ‘n coping strategie met ‘n populasie van Suid-Afrikaanse adolessente. Daarom is die doel van die studie om ons begrip uit te brei rakende die rol van ontspanning in coping en die verbetering van psigologiese welstand tydens adolesensie. Die huidige studie beoog om te bepaal of deelname aan ontspanningsaktiwiteite, veral as ‘n spanningshantering strategie, ‘n beduidende faktor is in die verhouding tussen coping en die psigologiese welstand van adolessente in die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Ten einde die doel van die studie te bereik was ‘n nie-eksprimentele, kwantitatiewe navorsingsontwerp gebruik. Toestemming was toegestaan deur die Noord-Kaap se Departement van Onderwys om data in te samel by skole in die Noord-Kaap provinsie. ‘n Steekproefgroep is deur middel van ‘n nie-waarskynlikheid, gerieflikheidsteekproeftrekking uit drie skole in die provinsie gekies. Die steekproefgroep het bestaan uit 228 leerders (112 manlik en 116 vroulik) vanaf Grade 10 tot 12. Deelnemers se ouderdomme het gestrek vanaf 14 jaar tot 19 jaar met ‘n gemiddelde ouderdom van 16.26. Die data is versamel deur ‘n self-verslag vraelys wat bestaan uit ‘n biografiese vraelys en die konstrukte coping, ontspanning en psigologiese welstand is afsonderlik gemeet deur die Brief Coping Orientation to the Problem Experienced Questionnaire, die Leisure Coping Strategy Scale, en Ryff’s Scale of Psychological Well-being. Die studie poog om bestaande navorsing in positiewe sielkunde aan te vul deur die verwantskap tussen die konstrukte coping, ontspanning en psigologiese welstand in die lewens van Suid-Afrikanse adolossente te demonstreer. Vir die doel word die drie konstrukte uit positiewe sielkunde gemeet in ‘n steekproefgroep van Suid-Afrikanse adolossente. Die Pearson produkmoment korrelasie, hiërargiese meervoudige regressie, sowel as gemodereerde meervoudige regressie metodes was gebruik om die konstrukte te meet en sodoende die navorsingsvraag te beantwoord. Die uitslae van die studie bevestig ‘n statistiese beduidende positiewe korrelasie tussen drie kategorieë van coping en die psigologiese welstand van adolossente, asook tussen ontspanning as ‘n coping strategie en psigologiese welstand in adolosensie. Geslag en die deelname aan ontspanningsaktiwiteite toon egter geen statistiese beduidende korrelasie met betrekking tot coping en die psigologiese welstand van adolossente nie. Die huidige studie beklemtoon die belangrikheid van ontspanning, veral as ‘n coping strategie, gedurende die belangrike lewensfase van adolossensie. Verder word bewyse gelewer wat daarop dui dat positiewe ontspanningservarings en spesifieke ontspanningsaktiwiteite adolessente help met die hantering van verskeie stressors en ook bydra tot verbeterde psigologiese welstand. Gevolglik dui die studie se bevindings op die belangrikheid van verdere ondersoek van die multidimensionele konstrukte; coping, ontspanning en psigologiese welstand, binne die Suid-Afrikaanse konteks. | af |
dc.description.sponsorship | National Research Foundation (NRF) | en_ZA |
dc.description.sponsorship | University of the Free State | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/6454 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Adolescence | en_ZA |
dc.subject | Coping | en_ZA |
dc.subject | Leisure | en_ZA |
dc.subject | Psychological well-being | en_ZA |
dc.subject | Positive psychology | en_ZA |
dc.subject | South Africa | en_ZA |
dc.subject | Well-being | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (M.Soc.Sc. (Psychology))--University of the Free State, 2016 | en_ZA |
dc.title | The role of leisure engagement in the relationship between coping and psychological well-being among adolescents | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |