Die plek en rol van skakelwerk aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat

dc.contributor.advisorHerbst, D. A. S.
dc.contributor.authorReinecke, Philippus Jacobus
dc.date.accessioned2017-10-31T10:12:11Z
dc.date.available2017-10-31T10:12:11Z
dc.date.issued1977-12
dc.description.abstractAfrikaans: In hierdie studie is in ontleding onderneem van die plek en rol van skakelwerk aan die UOVS. Dit is in analitiese studie wat gegrond is op primêre bronne asook sekondêre bronne wat as bylaes aangeheg is. In hoofstuk I is die uitgangspunt gestel oor wat skakelwerk is en behels. Die element van voorligting, wat wesentlik in skakelwerk is, is gestel teenoor inligting en behandel as oorredingskommunikasie. In hoofstuk II is die plek van skakelwerk in In organisasie gestel. Die opkoms van skakelwerk in die bedryf en die noodsaaklikheid van 'n skakelafdeling of -beampte is gestel. Vervolgens is die opkoms van skakelwerk aan universiteite, veral in die VSA, dan kortliks gestel. In hoofstuk III is die noodsaaklikste beginsels van In skakelprogram ontleed aan die hand van beplannings-, toepassings- en evalueringsfases. In die daaropvolgende hoofstuk is die beginsels wat in hoofstuk III gestel is deurgetrek tot skakelwerk aan In universiteit. In hoofstuk V is 'n ontleding gedoen van die Buro vir Ontwikkeling en Openbare Betrekkinge van die UOVS. 'n Uiteensetting van die plek van die afdeling in die beleidshiërargie is gegee asook van die rol wat die vervul t.o.v. bv. beeldbou en skolevoorligting. In die slothoofstuk is sekere bevindinge en aanbevelinge gedoen. Aanbevelinge is t.ov. aanpassinge by moderne praktyke, vaartbelyning en die status van die Buro gedoen. So word 'n naamsverandering voorgestel. Die studie beklemtoon die noodsaaklikheid van 'n georganiseerde Buro vir skakeldienste -- 'n afdeling wat vir die UOVS van onskatbare waarde is.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/7366
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectPublic relationsen_ZA
dc.subjectUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectUniversities and colleges -- South Africa -- Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Communication Science))--University of the Free State, 1978en_ZA
dc.titleDie plek en rol van skakelwerk aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaataf
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
ReineckePJ.pdf
Size:
4.61 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: