Die moeder van ons almal: die ekklesiologie van Klaas Schilder
Loading...
Files
Date
Authors
Buys, Abraham Lodewikus Adriaan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Although Schilder's theology was known mostly just in the Netherlands in his lifetime, the
relevance of his theology is not restricted to that country. Schilder is relevant for later
generations, perhaps even more so today.
The reason is three-fold: firstly Schilder tried to build his whole theology on revelation in
Scriptures, and secondly his whole theology was about the church and thirdly he gave answers
to problems that still exist in the church today. Schilder's view of the church can be very
helpful in the African context regarding education, theological training and reformed politics
and even art criticism.
The works of Schilder was the primary source of this study. Research was clone of possible
themes in Schilder's writings about the church. The role of polemics and the historical
background was established that formed the context in which his view of the church must be
understood. His ecclesiological statements was then sistematicaly assorted. It was evident that
his theology was mostly amazingly coherent.
Although Schilder's work doesn't show at firts glance traces of a thorough theological
system, due to his personality and his many polemics, it is demonstrable that he indeed
operated within a clear and austere system. From his believe in the unity of God stems two
other axioms of his theology namely that there is a unity in Scriptures and the unity of the
church,
His ecclesiology has a dynamic element that is coupled with his view of the covenant and
man's obedience within the covenantal framework. Schilder's theology, and his ecclesiology
as an integral part thereof, did succumb to inherent tension. This is due to his view on election
and the covenant, as well as the high esteem he placed on church responsibility and the
church's possibility within the covenant.
Afrikaans: Hierdie studie is aangepak deur na Schilder self te luister. Daar is nagevors of Schilder deurlopende temas in sy werk het, wanneer hy oor die kerk geskryfhet. Sy sienings is ontleed nadat die polemiese agtergrond en historiese konteks vasgestel is, waarbinne Schilder se stelling gemaak is, en daarna is die uitsprake gegroepeer. Daar het geblyk dat Schilder meestal verbasend konsekwent was in sy teologie. Alhoewel Schilder se werk, as gevolg van baie polemieke en selfs sy persoonlikheid, met die eerste oogopslag nie blyke toon van 'n geordende teologiese sisteem nie, is dit tog aantoonbaar dat hy met 'n duidelik omlynde teologie besig was. Vanuit sy geloofin die eenheid van God kom twee teologiese aksiomas na vore maanlik dat daar eenheid in die Skrifopenbaring is en daarom eenheid in die kerk. Sy ekklesiologie het 'n dinamiese element wat gepaard gaan met sy siening van die verbond en die mens se verpligte gehoorsaamheid binne die verbondsraamwerk. Schilder se teologie, en ook sy ekklesiologie as 'n inherente decl daarvan, het gebuk gegaan onder bepaalde spanninge. Hierdie spanning is as gevolg van sy siening van die uitverkiesing en die verbond, asook die hoë premie wat hy geplaas het op die kerk se verantwoordelikheid en die kerk se potensiaal binne die verbond.