The identification of detectable gravitational wave signatures within the Einstein formalism for various classes of galactic sources
Loading...
Date
2014-01
Authors
Maritz, Jacques
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A central result of this thesis is the prediction of short period (transient) GW signatures, using General Relativity. This thesis focused on various LIGO and SKA Gravitational Wave (GW) sources such as collapsing supernovae, rapidly spinning magnetars, the coalescence of compact binary objects and the stochastic Gravitational Wave backgrounds produced by Super Massive Black holes. Upper limits for the GW amplitudes and frequencies were predicted by means of numerical and analytic methods. Finally, the prospects of detecting Gravitational Waves from the galactic center will be discussed.
Afrikaans: 'n Kern deel van die projek was die identifisering van Gravitasie Golf spektra wat deur galaksiese bronne geproduseer word, met die gebruik van Alegmene Relatiwiteit. Hierdie projek het gefokus op verskeie LIGO en SKA Gravitasie Golf bronne soos supernovas, magnetars, die samesmelting van kompakte binêre voorwerpe en die stogastiese Gravitasie Golf agtergronde wat deur massiewe gravitasie kolke veroorsaak word. Bo-grense vir die Gravitasie Golf amplitudes en frekwensies was bereken deur gebruik te maak van numeriese en analitiese metodes. Gevolglik word die vooruitsigte vir moontlike waarneming van Gravitasie Golwe uit die galaktiese middelpunt ook bespreek.

Description
Keywords
Dissertation (M.Sc. (Physics))--University of the Free State, 2014, Relativity (Physics), Gravity waves, Einstein field equations