Egpare se houdings teenor seksuele maatuitruiling: 'n vergelykende ondersoek tussen Afrikaans- en Engelssprekendes in Bloemfontein

dc.contributor.advisorLe Roux, A.
dc.contributor.authorNel, Dirk Adriaan Johannes
dc.date.accessioned2017-02-07T10:50:52Z
dc.date.available2017-02-07T10:50:52Z
dc.date.issued2008-03
dc.description.abstractEnglish: Article one: Since sexual mate swinging came about in the fifties, a lot of research has been done on the subject. This research, however, seem to have come to an end in the eighties. This means that there is no current data on the matter, and the current state of affairs is also unknown. The goal of this study, namely to investigate the attitudes of married couples towards sexual mate swinging, has been reached by handing out questionnaires to residents of Bloemfontein. A total of 500 useable questionnaires were received back. The questionnaire consisted of an attitude scale as well as a biographical questionnaire. The influence of various variables, namely gender, age, church attendance and language on the attitudes of respondents towards sexual mate swinging was investigated. A factorial analysis of variance was used, as were several one-way analyses of variance. The results have shown that gender, church attendance and language had a significant influence on sexual mate swinging, while age was the only variable which had no significant influence. Article two: Research conducted in the past have shown different results concerning the effect of sexual mate swinging on marriage. Some findings yielded positive effects, while others have shown negative effects. With the high incidence of unhappy marriages, as well as the high divorce rate in South Africa, it is of utmost importance to study the factors that may have a positive or negative effect on marriage. The goal of this study was to determine what the effect of level of training, involvement with mate swinging, level of marital satisfaction as well as language is on the attitudes of married couples towards sexual mate swinging. For this purpose, 125 Afrikaans and 125 English married couples took part in the study (N=500). The questionnaire consisted of an attitude scale as well as a biographical questionnaire. A factorial analysis of variance was applied, as well as several one-way analyses of variance. It was found that involvement with mate swinging, level of marital satisfaction as well as language had a significant influence on attitudes towards sexual mate swinging, while level of training had no effect.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Artikel een: Sedert seksuele maatuitruiling in die vyftigerjare tot stand gekom het, is baie navorsing daaromtrent uitgevoer. Hierdie navorsing het egter in die tagtigerjare begin opdroog, met die gevolg dat baie min resente gegewens tans beskikbaar is, en daar geen idee is van die huidige stand van sake nie. Die doel van hierdie studie, naamlik om die houding van egpare omtrent seksuele maatuitruiling te ondersoek, is bereik deur vraelyste aan inwoners van Bloemfontein uit te deel. Altesaam 500 bruikbare vraelyste is terugontvang. Die vraelys het bestaan uit ‘n houdingskaal sowel as ‘n biografiese vraelys. Die invloed van verskeie veranderlikes, naamlik geslag, ouderdom, kerkbywoning en taal op die houding van respondente teenoor seksuele maatuitruiling is ondersoek. ‘n Faktoriale variansie-ontleding asook verskeie eenrigtingvariansie-ontledings is uitgevoer. Die resultate het getoon dat geslag, kerkbywoning en taal ‘n beduidende invloed op die houdings van respondente teenoor seksuele maatuitruiling gehad het. Slegs ouderdom het geen statistiese beduidendheid getoon nie. Artikel twee: Studies in die verlede het teenstrydige resultate getoon ten opsigte van die effek van seksuele maatuitruiling op die huwelik. Sommige het bevind dat dit voordelig is, terwyl ander weer ‘n nadelige effek getoon het. Met die hoë getal ongelukkige huwelike en die hoë egskeidingsyfer in Suid-Afrika is dit noodsaaklik om faktore wat die huwelik voordelig én nadelig beïnvloed, deeglik te bestudeer. Hierdie ondersoek het gepoog om vas te stel wat die effek van vlak van opleiding, vorige betrokkenheid by seksuele maatuitruiling vlak van huwelikstevredenheid en taal op die houdings van egpare teenoor seksuele maatuitruiling in Bloemfontein is. Vir hierdie doel is 125 Afrikaanse en 125 Engelse egpare by die ondersoek betrek (N=500). Die vraelys het bestaan uit ‘n houdingskaal en ‘n biografiese vraelys. ‘n Faktoriale variansie-ontleding, asook verskeie eenrigtingvariansie-ontledings is op die data uitgevoer. Daar is bevind dat vorige betrokkenheid by seksuele maatuitruiling, vlak van opleiding en taal statisties beduidende determinante van die houdings van proefpersone teenoor seksuele maatuitruiling was, terwyl vlak van opleiding geen effek getoon het nie.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/5569
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Soc.Sc. (Psychology))--University of the Free State, 2008en_ZA
dc.subjectSexual mate swingingen_ZA
dc.subjectAttitudeen_ZA
dc.subjectGenderen_ZA
dc.subjectAgeen_ZA
dc.subjectChurch attendanceen_ZA
dc.subjectLanguageen_ZA
dc.subjectMarried coupleen_ZA
dc.subjectAlternative life styleen_ZA
dc.subjectLevel of trainingen_ZA
dc.subjectInvolvement with sexual mate swingingen_ZA
dc.subjectSex customsen_ZA
dc.subjectSex in marriageen_ZA
dc.subjectAttitude (Psychology)en_ZA
dc.subjectOpen marriageen_ZA
dc.subjectDating (Social customs)en_ZA
dc.titleEgpare se houdings teenor seksuele maatuitruiling: 'n vergelykende ondersoek tussen Afrikaans- en Engelssprekendes in Bloemfonteinaf
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
NelDAJ.pdf
Size:
522.19 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: