An evaluation of the relevance of the Kübler-Ross model to the post-injury responses of competitive athletes

dc.contributor.advisorNel, P. D.
dc.contributor.advisorSwartz, J. F.
dc.contributor.authorVan der Poel, Johannes Hendrikus
dc.date.accessioned2018-04-03T07:30:39Z
dc.date.available2018-04-03T07:30:39Z
dc.date.issued2001-11
dc.description.abstractEnglish: Past attempts to explain and/or predict the post-injury responses of competitive athletes have often relied upon the use of current models of grief. The stage model of Kübler-Ross (1969) has been particularly popular among sports psychologists and cited frequently in sports psychology literature. Since the model was based upon a very different subject population, its relevance to the post-injury responses of competitive athletes has been questioned. The study therefore proposed to evaluate the relevance of the model to the post-injury responses of competitive athletes. An existing database was utilized. The research sample consisted of 21 subjects who, as a result of injury, could not partake in sport for a minimum duration of two months. The sample represented various cultural groups, with ages ranging from 12 years to 35 years. Levels of participation ranged from provincial to international. Through a process of qualitative analysis, post-injury responses most similar to the grief responses proposed by Kübler-Ross (1969) were identified and coded with the aid of the QSR NUD*IST computer program. Results indicated the frequent existence of post-injury responses similar to those proposed by Kubler-Ross (1969), with the exception of responses of bargaining. The model also proved to be a relevant aid in the identification of several underlying tendencies occurring during the post-injury period. In terms of these results several further recommendations were also made.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Sportbeserings is 'n negatiewe ervaring met beduidende persoonlike en finansiële implikasies. Gedurende die afgelope twee dekades is daar op die gebied van die sportsielkunde verskeie opinies ten opsigte van atlete se reaksie op sportbeserings toegevoeg. Die tendens het gevolglik onstaan om van kontemporêre modelle van rou gebruik te maak ten einde hierdie opinies te rugsteun. In die bestudering van sportsielkundige literatuur blyk dit dat die model van Kübler-Ross (1969) in die besonder vir hierdie doel gebruik word, afgesien daarvan dat die teoretiese begronding van die model gebaseer is op 'n skynbaar ontoepaslike populasie. Kübler-Ross (1969) het bevind dat die ervaring van 'n verlies gepaard gaan met verskeie stadia van rou, naamlik ontkenning en isolasie, woede, onderhandeling, depressie en aanvaarding. Hierdie stadia is gegrond op die waarneming van 200 terminale kanker pasiënte, en gevolglik word die toepaslikheid van die model ten opsigte van reaksies op beserings bevraagteken. Die studie het ten doel gehad om ondersoek in te stel na die relevansie van Kübler-Ross (1969) se model ten opsigte van sportlui se reaksies op sportbeserings. Daar is van 'n bestaande databasis gebruik gemaak. Die steekproef het bestaan uit 21 atlete wat weens 'n sportbesering vir 'n minimum periode van twee maande van aktiewe sportdeelname moes onttrek. Die steekproef was verteenwoordigend van verskeie kulturele groepe, en subjekte se ouderdomme het gewissel van 12 jaar tot 35 jaar. Die vlak van deelname het gewissel van provinsiale vlak tot internasionale vlak. Deur middel van semigestruktureerde onderhoude is subjekte die geleentheid gebied om 'n retrospektiewe oorsig te gee oor hulle reaksies na afloop van die besering. Daar is van die QSR NUD*IST rekenaar program gebruik gemaak om response te identifiseer soortgelyk aan dié voorgestel deur Kübler-Ross (1969). 'n Proses van triangulasie is gebruik om die geldigheid van die proses te steun. Resultate dui op die besliste insidensie van response soortgelyk aan dié van Kübler-Ross (1969), met die uitsondering van onderhandeling. Die model blyk ook relevant te wees as In hulpmiddel in die identifisering van verskeie onderliggende tendense tydens die rehabilitasie tydperk, veral ten opsigte van die voorkoms van depressie en isolasie. Op grond van hierdie bevindinge is verskeie aanbevelings gemaak ten opsigte van die toekomstige hantering van beseerde atlete.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/8073
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectPsychologyen_ZA
dc.subjectSports psychologyen_ZA
dc.subjectPost-injury responsesen_ZA
dc.subjectAthletic injuryen_ZA
dc.subjectDenialen_ZA
dc.subjectIsolationen_ZA
dc.subjectAngeren_ZA
dc.subjectDepressionen_ZA
dc.subjectAcceptanceen_ZA
dc.subjectKübler-Rossen_ZA
dc.subjectSports injuries -- Psychological aspectsen_ZA
dc.subjectSports injuriesen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Clinical Psychology))--University of the Free State, 2001en_ZA
dc.titleAn evaluation of the relevance of the Kübler-Ross model to the post-injury responses of competitive athletesen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanderPoelJH.pdf
Size:
7.61 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: