Die rol van kreatiwiteit en eksperimentele klastegnieke in die musikale ontwikkeling van die hedendaagse skoolkind

dc.contributor.advisorHeiberg, D.
dc.contributor.authorKoortzen, Anna Cecilia Maria
dc.date.accessioned2019-06-27T13:27:40Z
dc.date.available2019-06-27T13:27:40Z
dc.date.issued1984-01
dc.description.abstractAfrikaans: Die inhoud van hierdie verhandeling gee 'n algemene oorsig oor die historiese agtergrond en totstandkoming van eksperimentele musiek soos deur baanbrekers o.a. Kodaly, Grff, Schafer, Paynter, Brian, Dennis en andere begin en ontgin is. Die waarde van kreatiewe eksperimentele musiek op etiese en sosiale vlak vir die kind, vanaf voorskoolse vlak tot aan die einde van sy skoolloopbaan, en die rol van die opvoedkundige word deeglik ondersoek en bespreek. Verder word 'n oorsig en uiteensetting van die totstandkoming van die nuwe verantwoorde en toepaslike notasiesisteem bespreek - soos van toepassing in die klasmusieksituasie. Die daarstelling en opstelling van partiture, grafieke, getalle, sketse en dirigeermetodes word bespreek. Vokale improvisasies, ontwikkeling van konsepte en die skep van melodieë, klank improvisasies t.o.v. vokale klanke en woordimprovisasies, word bespreek en uiteengesit. Ten opsigte van instrumentale improvisasies word tegniese vaardighede wat ontwikkel word, vervaardiging van instrumente, wenke vir die stimulering van instrumentale improvisasie en.die gebruik van notasie en partiture bespreek. Ten opsigte van kreatiewe bewegingsleer word 'n kort samevatting van die basiese beweging, faktore wat bewegings beheer en idees vir kreatiewe beweging deur waarneming, konsepte, woorde, gedigte, kuns, ens. bespreek. So - ook word speletjies om kreatiwiteit te stimuleer wat o.a. instrumentale gesprekke, materiaalsimfonie, middernag in 'n speelgoedwinkel, klankprente, ens. ingesluit. Ten slotte word projekte en kreatiewe beluistering oor die godsdiens, geskiedenis, aardrykskunde, omgewingsfaktore, die wetenskap, kunste, etniese groepe en kontemporêre tegnieke bespreek.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/9845
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Music))--University of the Free State, 1984en_ZA
dc.subjectCreativityen_ZA
dc.subjectCreative thinkingen_ZA
dc.titleDie rol van kreatiwiteit en eksperimentele klastegnieke in die musikale ontwikkeling van die hedendaagse skoolkinden_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
KoortzenACM.pdf
Size:
8.58 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: