Moderne teoretiese benaderings van internasionale verhoudinge

Loading...
Thumbnail Image
Date
1973
Authors
Barnard, Lukas DaniëL
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Met die indiening van hierdie verhandeling wil ek bowe-al my dank bring aan God, die Allerhoogste, vir krag en genade aan my gegun in my poging om die Skrif-geloof te laat geld in my wetenskaplike arbeid. Uit Hom, en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Aan prof. ar. F.J.H. Wessels, Hoogleraar in Staatsleer aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat, opregte dank vir sy wetenskaplike lei ding, hulp en inspirasie, wat reeds se­dert my eerste graadjare rigtinggewend was. Die dank aan · prof. Wessels strek egter veel verder as akademiese hulp en kennis. Ook die vele gesprekke in sy studeerkamer verteen-woordig 'n verryking van die Christelike lewens- en wêreld­beskouing wat altyd 'n kosbare herinnering sal bly. Die toegeweide aandag en heldere·prinsipiele insigte van prof. H.J. Strauss, Hoogleraar in Staatsleer aan die Vrystaatse Universiteit, het van my eerste studiejaar a£ 'n diepgaande in­vloed op my akademiese vorming uitgeoefen. Die soeke na Christelike beginsels, en ook die uitlenng daarvan op alle lewensterreine, insluitend die Staatsleer, het prof. Strauss by ui tnemendheid by my ingeskerp. Daarom dank ek ook die Vader vir die voorreg om aan die voete van twee Christelike wetenskaplike vakmanne te kon studeer. My opregte dank gaan ook aan my vrou vir haar liefdevolle opo££ering, aanmoediging en behulpsaamheid. sy was 'n bron van inspirasie wat my voortdurend geskraag het.
Description
Dissertation (M.A. (Political Science))--University of the Free State, 1973
Keywords
Citation