'n Ondersoek na evalueringsmetodes vir die versameling van 'n medium-groot universiteitsbiblioteek met spesiale verwysing na die Frik Scott Mediese Takbiblioteek

dc.contributor.advisorFokker, D. W.
dc.contributor.authorHills, Johanna Jacoba
dc.date.accessioned2016-02-10T14:21:24Z
dc.date.available2016-02-10T14:21:24Z
dc.date.copyright1985-01
dc.date.issued1985-01
dc.date.submitted2016-02-04
dc.description.abstractEnglish: Research was carried out into scientifically reliable and timesaving methods to evaluate the collection of a medium-sized university library with limited financial resources. The evaluation should be executable by subject librarians who do not necessarily have a knowledge of all the subjects under their control. The study was conducted at the Frik Scott Library, a medical branch library of the University of the Orange Free State. During a comprehensive literature search, thirteen evaluation methods were identified. These methods were, as far as possible, tested in the Frik Scott Library. As certain questions arose, a study tour of the United States of America was undertaken to seek solutions at university libraries in that country and to compare techniques. Afterwards the methods employed at the Frik Scott Library were once again critically assessed. Where necessary, adaptations were made accordingly. Only one premise could not be carried out, namely that the evaluation must be scientifically reliable. However, if the recommendations are followed by using several methods, one should come as close as possible to this ideal.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Ondersoek is ingestel na wetenskaplik betroubare en tydbesparend metodes waarmee die versameling van 'n medium-groot universiteitsbiblioteek met beperkte finansiële hulpbronne geëvalueer kan word. Die evaluering moes uitgevoer kon word deur inlitingsbeamptes wat nie noodwendig kennis dra van al die vakke onder hulle beheer nie. Die ondersoek is uitgevoer by die Frik Scott-biblioteek, 'n mediese takbiblioteek van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat. Tydens 'n omvattende literatuurstudie is dertien evalueringsmetodes geidentifiseer. Hierdie metodes is sover moontlik almal in die Frik Scott-biblioteek getoets. Na aanleiding van sekere vrae wat ontstaan het, is 'n studiereis na die Verenigde State van Amerika onderneem om oplossings by die universiteitsbiblioteke daar te probeer vind en metodes te vergelyk. Hierna is die metodes wat by die Frik Scott-biblioteek toegepas is, weer eens krities onder die loep geneem en die nodig aanpassings is gemaak. Slegs een uitgangspunt kon nie uitgevoer word nie, naamlik dat die evaluering wetenskaplik betroubaar moet wees. Indien die aanbeveling dat verskeie metodes aangewend word, uitgevoer word, kan die resultate egter so na daaraan as moontlik wees.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/2281
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectThesis (D.Bibl. (Library and Information Science))--University of the Free State, 1985en_ZA
dc.subjectAcademic libraries -- South Africa -- Bloemfonteinen_ZA
dc.subjectCollection development (Libraries)en_ZA
dc.title'n Ondersoek na evalueringsmetodes vir die versameling van 'n medium-groot universiteitsbiblioteek met spesiale verwysing na die Frik Scott Mediese Takbiblioteekaf
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
HillsJJ1985.pdf
Size:
8.69 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: