Jong volwassenes se persepsies van gesonde gesinsfunksionering
Loading...
Date
2002-11
Authors
Mudie, Mia Melinda
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The aim of this research was to determine which factors, according to a group of
young adults, contribute to healthy family functioning and to determine how their
perceptions correspond with existing literature in this respect. Qualitative
research, specifically a multiple case study design was used. Snowball sampling
was used to obtain 10 participants between the ages of 20 and 39. These
participants responded in writing to the question: "In your opinion, what are the
factors contributing to healthy family functioning?", after which individual interviews
were held surrounding the same question. Analysis of the participants' responses
yielded 31 themes, 14 of which were mentioned by five or more participants.
These 14 themes are: the handling of conflict, misunderstandings and problems;
communication; respect; religion; hierarchy; love; example setting by parents;
roles and roll distribution; support and co-operation; acknowledgement towards
family members; to spend time together; finances; trust; and active investment
in the family. These themes were compared to the research/utterances of
authoritative family therapy models and it appears that participants' responses
correspond with literature surrounding factors contributing to healthy family
functioning. Participants' responses also suggested new dimensions not
previously indicated in literature. Suggestions were made concerning future
research.
Afrikaans: Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal watter faktore, volgens 'n groep jong volwassenes, bydra tot gesonde gesinsfunksionering en om vas te stel hoe hul persepsie ooreenstem met bestaande literatuur in hierdie verband. Kwalitatiewe navorsing, spesifiek 'n meervoudige gevallestudie-ontwerp is gebruik. 'n Sneeubalproef van 10 deelnemers tussen die ouderdom van 20 en 39 het skriftelik respondeer op die vraag: "Wat is volgens u mening die faktore wat bydra tot gesonde gesinsfunksionering?" Daarna is 'n individuele onderhoud met elke deelnemer oor dieselfde vraag gevoer. 'n Analise van die deelnemersresponse het 31 temas opgelewer, 14 waarvan deur vyf of meer deelnemers genoem is. Hierdie 14 temas is die hantering van konflik, misverstande, probleme en so meer; kommunikasie; respek; geloof of religie; hiërargie; liefde; voorbeeldstelling deur ouers; rolle en rolverdeling; ondersteuning en samewerking; erkenning aan lede; om tyd saam te bestee; finansies; vertroue en aktiewe belegging in die gesin. Die temas is in verband gebring met talle gesaghebbende gesinsterapiemodelle se uitsprake/navorsingsbevindinge in hierdie verband. Die deelnemersresponse het in 'n groot mate ooreengestem met bestaande literatuur wat betref faktore bydraend tot gesonde gesinsfunksionering. Sekere nuwe dimensies wat nie voorheen in die literatuur aangespreek is nie, was ook deur deelnemers aangedui. Aanbevelings is gemaak vir toekomstige navorsing.

Description
Keywords
Young adults, Family, Family functioning, Healthy families, Normal families, Family therapy models, Research on family functioning, Family assessment, Families -- Research, Parents -- Family relationships, Young adults -- Family relationships, Dissertation (M.A. (Clinical Psychology))--University of the Free State, 2002