Stedelik-geografiese patrone van Queenstown

Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English

Abstract

Afrikaans · fallback because the selected language is unavailable
Die vakgebied van Stedelike Aardrykskunde in Suid-Afrika is nog betreklik onontgin. Skrywer vertrou dan ook dat deur middel van hierdie verhandeling 'n beskeie bydrae tot die uitbouing van hierdie studieveld gelewer is. Hierdie veraandeling het nie slegs op die teorie van Stedelike Aardrylcskunde betrekking nie, aaar die funk.sior.ele struktuur van Queenstown is nagegaan en ont­leed. Hie alleen is die intra-stedelike opset in Queens­town bestudeer nie, naar die interstedelike verhouding is ook ontleed. Hieruit blyk dit dat Queenstown se in-vloed ver buite sy munisipale grense strek, aangesien dit die omliggende dorpe bedien. 𝗩𝗘𝗥𝗪𝗬𝗦 𝗡𝗔 𝗗𝗜𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗚𝗘𝗛𝗘𝗚𝗧𝗘 𝗗𝗢𝗞𝗨𝗠𝗘𝗡𝗧 𝗩𝗜𝗥 '𝗡 𝗩𝗢𝗟𝗟𝗘𝗗𝗜𝗚𝗘 𝗢𝗣𝗦𝗢𝗠𝗠𝗜𝗡𝗚!
Keywords
English
Cities and towns Urban geography -- South Africa -- Eastern Cape -- Queenstown Queenstown (South Africa)