Die persoonlikheid van die spesifiek-leergestremde leerling

Master’s Dissertation
dc.contributor.advisorDe Beer, N. A.
dc.contributor.authorAdlem, Hendrika Petronella
dc.date.accessioned2026-09-15T09:11:30Z
dc.date.issued1988
dc.description.abstractDie term 'persoonlikheid' is 'n wye begrip. Die onbeperktheid van hierdie konsep lewer omvangryke probleme vir die navorser in die bestudering daarvan. Geen persoonlikheidsteorie kan byvoorbeeld voorsiening maak V1r die uniekheid van die individuele persoonlikheid nie. Navorsing in verband met die persoonlikheidsveranderlikes word ook bemoeilik aangesien die persoonlikheid en gedrag van 'n individu verweefd is met die totaliteit van sy interne en eksterne omstandighede sodat dit haas onmoontlik 1S om hierdie aspek van menswees werklik te deurgrond (Barnard, 1987, p. 217).af_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/13399
dc.language.isoaf
dc.publisherUniversity of the Free State
dc.rights.holderUniversity of the Free State
dc.titleDie persoonlikheid van die spesifiek-leergestremde leerlingaf_ZA
dc.typeDissertation
local.abstractLang.availableAfrikaansaf_ZA
local.abstractLang.coverage1 Languages

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
AdlemHP.pdf
Size:
9.01 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: