The experiences of postgraduate psychology students regarding the development of multicultural competence
Loading...
Date
2014-11
Authors
Bodenstein, Lenate
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: In this study the experiences of postgraduate psychology students were investigated. The investigation focused on a) their development of multicultural competence (MCC) and b) educational practices that enhance, hinder and / or mediate the development of MCC. A qualitative, single case study design was employed and a non-probability purposive sample was used. Data was gathered through the use of focus groups, while the procedure of thematic analysis was used to analyse the data. The multidimensional framework for the development of intercultural maturity designed by King and Baxter Magolda (2005) was used to guide this investigation. This study’s results revealed that multicultural competence development (MCCD) takes place across the human lifespan and in a selection of specific contexts. Strategies to overcome obstables to MCCD were furthermore laid out. Participants’ subjective versus criteria measured developmental progress was found to differ significantly. The study identified specific educational experiences that promote MCCD both within and outside of the classroom. Finally, results indicate that the students’ MCC training is not sufficient in preparing them to work with culturally diverse individuals.
Afrikaans: In hierdie studie was nagraadse sielkunde studente se ervarings ondersoek. Die ondersoek het gefoukus op a) hul ontwikkleing van multikulturele bevoegdheid (MKB), en b) opvoedkundige praktyke wat die ontwikkeling van MKB kan bevorder, verhoed en / of fasiliteer. ʼn Kwalitatiewe, enkel-gevallestudie ontwerp was toegepas en ‘n nie-waarskynlikheid gerieflikheidsteekproeftrekking was gebruik. Die multidimensionele raamwerk vir die ontwikkeling van interkulturele volwassenheid wat ontwikkel is deur King en Baxter Magolda (2005) was gebruik om die studie te lei. Hierdie studie het bevind dat multikulturele bevoegdheidsontwikkeling (MKBO) regoor die menslike lewensduur plaasvind. Bevindinge toon aan dat MKBO plaasvind in ‘n seleksie van spesifieke kontekste. Verder was metodes vir die oorkoming van hindernisse tot MKBO uitgelê. Die bevindinge wys ook daarop dat die deelnemers se subjektiewe metings en kriteria-gebaseerde metings van MKBO aansienlik verskil. Opvoedkundige ervarings wat MKBO beide binne en buite die klaskamer bevorder was ook geïdentifiseer. Laastens dui die resultate aan dat studente se MKB opleiding nie voldoende is ter voorbereiding vir hul werk met kultureel diverse individue nie.

Description
Keywords
Multicultural competence development, Experiences, Postgraduate psychology students, Psychology training, Universities and colleges -- Graduate, Psychology -- Study and teaching (Graduate), Multicultural education, Dissertation (M.A. (Pscyhology))--University of the Free State, 2014, Graduate students