Die ekonomiese herstel van die Afrikaner in die Oranjerivier-Kolonie 1902-1907

dc.contributor.advisorVan Schoor, M. C. E.en_ZA
dc.contributor.authorVan Rensburg, Abraham Paul Janseen_ZA
dc.date.accessioned2024-05-23T13:01:05Z
dc.date.available2024-05-23T13:01:05Z
dc.date.issued1964en_ZA
dc.descriptionThesis (Ph.D. (History))--University of the Free State, 1964en_ZA
dc.description.abstractGedurende Mei 1965 het daar in Die Huisgenoot uit die pen van dr. D.W. Krüger twee geïnspireerde artikels oor die heroïese verset van die Afrikaner¹ teen Brittanje gedurende die Anglo-Boereoorlog verskyn. Hierdie grootse siening van 'n deel van die heldeverlede van die Afrikanervolk het vir my as spoorslag gedien om vas te stel hoe hierdie helde helde van die slagveld en konsentrasiekampe ná die oorlog die daaglikse lewenstryd hervat en voortgesit het. Die studie is ook aangepak omdat, naas die Anglo-Boereoorlog, wat a¹ so dikwels as navorsingsprojek gedien het, die ekonomiese aspek van die Afrikaner se herstel in hierdie tydoerk nog nooit in al sy geledinge in oënskou geneem is nie. 𝗩𝗘𝗥𝗪𝗬𝗦 𝗡𝗔 𝗗𝗜𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗚𝗘𝗛𝗘𝗚𝗧𝗘 𝗗𝗢𝗞𝗨𝗠𝗘𝗡𝗧 𝗩𝗜𝗥 '𝗡 𝗩𝗢𝗟𝗟𝗘𝗗𝗜𝗚𝗘 𝗢𝗣𝗦𝗢𝗠𝗠𝗜𝗡𝗚!af_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/12540
dc.language.isoaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.titleDie ekonomiese herstel van die Afrikaner in die Oranjerivier-Kolonie 1902-1907en_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Van RensburgAPJ.pdf
Size:
25.74 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.63 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: