Leksikografiese kriteria vir 'n tweerigtingvakwoordeboek: Afrikaans-Italiaans en Italiaans-Afrikaans
Loading...
Date
2001-09
Authors
De Foglio, Francesco
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study has focused on lexicographical research with a view to determining the
needs of the Afrikaans lexicography with regards to a Romance language such as
Italian. A bilingual technical dictionary is not available in Afrikaans and Italian, and
neither is a general learners' dictionary aimed at learning the two specified languages.
Adopting a more general perspective with regards to bilingual lexicography,
the focus has fallen on a bilingual, technical-lexicographical subject as a concise,
practical example. The purpose was to generate criteria in a field of research that
has not yet been explored.
The study clearly shows that a bilingual lexicographical work between Afrikaans and
Italian should indeed be encouraged. Obstacles have been identified and possible
solutions generated which may serve as a basic proposal and point of departure for
future and more market-orientated lexicographical projects between Afrikaans and
English.
Afrikaans: Leksikografiese navorsing is in hierdie werk begin om die behoeftes van die Afrikaanstalige leksikografie ten opsigte van 'n Romaanse taal, soos Italiaans, te bepaal. Afrikaans en Italiaans het nog nie oor 'n tweetalige vakwoordeboek beskik nie en ook nie oor 'n algemene aanleerderwoordeboek om die onderlinge twee tale aan te leer nie. Vanuit 'n meer algemene perspektief ten opsigte van tweetalige leksikografie, is daar op 'n tweetalige vakleksikografiese onderwerp as beknopte praktiese voorbeeld gekonsentreer. Die doel daarvan was om kriteria te ekserpeer in 'n navorsingsterrein wat nog nie vantevore benader is nie. Uit die aard van die studie is dit duidelik dat 'n tweetalige leksikografiese werk tóg tussen Afrikaans en Italiaans aangemoedig kan word. Struikelblokke is geïdentifiseer en moontlike oplossings gegenereer wat as 'n basiese voorstel en beginpunt vir toekomstige en meer markgerigte leksikografiese projekte tussen Afrikaans en Italiaans kan dien.

Description
Keywords
Afrikaans, Bi-directional, Bilingual, Dictionary, Technical dictionary, Italian, Lexicography, Lexicography for special purposes, Terminography, Terminology, Lexicology, Afrikaans language -- Lexicography, Italian language -- Lexicography, Dissertation (M.A. (General Linguistics))--University of the Free State, 2001