Die verband tussen aggressie en houding teenoor verskillende musiekgenres by studente

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Erasmus, Mianda

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

Showing abstract in Afrikaans
Afrikaans: Musiek-emosie is ’n baie komplekse fenomeen en alhoewel navorsers nog nie konsensus bereik het oor presies hoe die proses werk nie, is daar genoeg bewyse dat individue wel emosie ervaar in reaksie op musiek en juis vir hierdie rede by musiek betrokke is. Die doel van hierdie artikel is om die teoretiese verband tussen musiek en emosie te beskryf na aanleiding van relevante literatuur. Temas wat bespreek word sluit in: begripsbepaling, navorsing oor die onderwerp, emosie en musiek-emosie, die doel van musiek-emosie, emosie: uitlok versus uitdruk, bronne van musiek-emosie, opwekking van musiek-emosie, eienskappe van musiek-emosie en implikasies vir toekomstige navorsing. ’n Vereenvoudigde skematiese voorstelling van die belangrikste komponente in die beskrywing van musiek-emosie word ook gegee.

Description

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By