Die sosiale konstruksie-model en die spanning tussen hoor en doen as reaksie op die prediking

dc.contributor.authorKleynhans, D. J. B.
dc.contributor.authorKellerman, J. S.
dc.date.accessioned2019-02-04T06:37:50Z
dc.date.available2019-02-04T06:37:50Z
dc.date.issued2000
dc.description.abstractEnglish: Preaching is the occurrence of communication through which the gospel of Jesus Christ is made known to the world, in order co change people's lives. According to the social construction model each individual has an own constructed life story. This constructed life story acquires power over the individual, co such an extent that change cannot take place without deconstructing the life story. Deconstructing rhe life story or self-narrative leads to change. Thus the life story prevents the change that the preaching of the gospel wanes to bring about. Deconstruction is furthered through communication. Preaching the gospel must be utilised to lead the individual to communication with self and others. When preaching the gospel it is more important to ask the right questions, than giving the right answers. The right questions will stimulate the hearer to tell his/her own story. In doing so, his/her life story will be deconstructed and changed according to the preached word will take place.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Prediking is die kommunikasiegebeure waardeur die boodskap van die evangelie van Jesus Christus aan die wêreld bekend gemaak word. As kommunikasiegebeure het die prediking die einddoel om mense se lewens te verander. (Vgl Kellerman 1993:176). In 'n Magisterskripsie wys Van der Westhuizen (1996:8) deur die gebruik van die term reaksiespanning daarop dat lidmate nie altyd gereed is om die boodskap vanuit die Woord deur die prediking, te gaan leef nie. In sy skripsie toon hy aan dat beplande prediking, taalgebruik, vormgewing, asook die prediker en die hoorders se persoonlikhede en spiritualiteit 'n belangrike rol speel in die oorbrugging van die raksiespanning (Van der Westhuizen 1996:10-26). Die terapeutiese beginsels wat vloei vanuit die sosiale konstruksie-model kan beslis 'n verdere rol speel in die oorbrugging van die reaksiespanning by lidmate ten opsigte van die prediking. In 'n poging om die reaksiespanning by lidmate ten opsigte van die prediking vanuit die sosiale konstruksie-model aan te spreek, sal kortliks aandag gegee word aan die sosiale konstruksie-model en die terapeutiese beginsels wat daaruit vloei asook die eie aard van die prediking. Daarna sal die terapeutiese beginsels vanuit die sosiale konstruksie-model op die prediking toegepas word in 'n poging om die reaksiespanning by lidmate te probeer aanspreek.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationKleynhans, D. J. B., & Kellerman, J. S. (2000). Die sosiale konstruksie-model en die spanning tussen hoor en doen as reaksie op die prediking. Acta Theologica, 20(1), 73-89.en_ZA
dc.identifier.issn1015-8758 (print)
dc.identifier.issn2309-9089 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/9698
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherFaculty of Theology, University of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Theology, University of the Free Stateen_ZA
dc.subjectSocial construction modelen_ZA
dc.subjectPreachingen_ZA
dc.titleDie sosiale konstruksie-model en die spanning tussen hoor en doen as reaksie op die predikingen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
theolog_v20_n1_a4.pdf
Size:
248.21 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: