Die politikologiese implikasies van die afskaffing van die wet op verbod van gemengde huwelike no, 55 van 1949 en artikel 16 van die ontugwet, no, 23 van 1957

dc.contributor.advisorWessels, D. P.
dc.contributor.authorLombard, J. C.
dc.date.accessioned2021-08-17T11:14:32Z
dc.date.available2021-08-17T11:14:32Z
dc.date.issued1987-01
dc.description.abstractDie doel van hierdie studie is om aan te toon dat die herroeping van die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike, no. 55 van 1949 en Artikel 16 van die Ontugwet, no, 23 van 1957 verreikende politieke implikasies vir Suid-Afrika inhou. Daar word gepoog om aan te toon dat sekere skeidingsmaatreels wat sedert Uniewording in 1910 en veral na 1948 aangeneem is, ernstig in gedrang kom met die afskaffing van genoemde wette op 19 Junie 1985. Met hierdie studie word gepoog om aan te toon dat die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike van 1949 en Artikel 16 van die Ontugwet van 1957 ten nouste verweef is met ander apartheidswetgewing soos byvoorbeeld die Groepsgebiedewet en die Bevolkingsregistrasiewet. Hierdie ondersoek wil verder daarop wys dat die afskaffing van die twee Mengwette onhoudbare situasies vir die handhawing van die identiteit en -selfbeskfkking van die Blankes in die algemeen en die Afrikanervolk in die besonder gaan inhou.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/11245
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Political Science and Governance))--University of the Free State, 1987en_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Race relationsen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Social conditions -- 1961-1994en_ZA
dc.subjectMarriage law -- South Africaen_ZA
dc.titleDie politikologiese implikasies van die afskaffing van die wet op verbod van gemengde huwelike no, 55 van 1949 en artikel 16 van die ontugwet, no, 23 van 1957en_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
LombardJC.pdf
Size:
6.93 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: