Die politikologiese implikasies van die afskaffing van die wet op verbod van gemengde huwelike no, 55 van 1949 en artikel 16 van die ontugwet, no, 23 van 1957

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Lombard, J. C.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

Die doel van hierdie studie is om aan te toon dat die herroeping van die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike, no. 55 van 1949 en Artikel 16 van die Ontugwet, no, 23 van 1957 verreikende politieke implikasies vir Suid-Afrika inhou. Daar word gepoog om aan te toon dat sekere skeidingsmaatreels wat sedert Uniewording in 1910 en veral na 1948 aangeneem is, ernstig in gedrang kom met die afskaffing van genoemde wette op 19 Junie 1985. Met hierdie studie word gepoog om aan te toon dat die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike van 1949 en Artikel 16 van die Ontugwet van 1957 ten nouste verweef is met ander apartheidswetgewing soos byvoorbeeld die Groepsgebiedewet en die Bevolkingsregistrasiewet. Hierdie ondersoek wil verder daarop wys dat die afskaffing van die twee Mengwette onhoudbare situasies vir die handhawing van die identiteit en -selfbeskfkking van die Blankes in die algemeen en die Afrikanervolk in die besonder gaan inhou.

Description

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By