'n Ondersoek na die volhoubaarheid van ekstensiewe beesboerderystelsels in die Kroonstad-distrik
dc.contributor.advisor | Groenewald, B. I. | |
dc.contributor.advisor | Oosthuizen, L. K. | |
dc.contributor.advisor | Vorster, L. F. | |
dc.contributor.author | Van Zyl, Frederick Jacobus | |
dc.date.accessioned | 2021-09-09T10:55:44Z | |
dc.date.available | 2021-09-09T10:55:44Z | |
dc.date.issued | 1998-11 | |
dc.description.abstract | Ekstensiewe beesboerdery in die Kroonstad-distrik vorm in die meeste gevalle deel van gemengde boerderystelsels, waar dit, in kombinasie met droelandsaaiboerdery beoefen word. Binne so 'n veeboerderystelsel word die natuurlike plantegroei direk benut ten einde produkte te lewer, wat onder meer in die sosio-ekonomiese behoeftes van die gemeenskap moet kan voldoen. Eksterne faktore kan egter die ekonomie van die stelsels tot so 'n mate beinvloed dat oormatige druk op die hulpbronne toegepas word, wat die volhoubaarheid van die totale ekosisteem kan beinvloed. | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/11263 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (MSA (Sustainable Agriculture, Extension and Rural Development))--University of the Free State, 1998 | en_ZA |
dc.subject | Sustainable agriculture -- South Africa -- Kroonstad | en_ZA |
dc.subject | Land use, Rural -- South Africa -- Free State | en_ZA |
dc.subject | Soil management -- South Africa -- Free State | en_ZA |
dc.title | 'n Ondersoek na die volhoubaarheid van ekstensiewe beesboerderystelsels in die Kroonstad-distrik | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |