'n Ondersoek na die volhoubaarheid van ekstensiewe beesboerderystelsels in die Kroonstad-distrik
Master’s Dissertation
Abstract
English
Ekstensiewe beesboerdery in die Kroonstad-distrik vorm in die meeste gevalle deel van gemengde boerderystelsels, waar dit, in kombinasie met droelandsaaiboerdery beoefen word. Binne so 'n veeboerderystelsel word die natuurlike plantegroei direk benut ten einde produkte te lewer, wat onder meer in die sosio-ekonomiese behoeftes van die gemeenskap moet kan voldoen. Eksterne faktore kan egter die ekonomie van die stelsels tot so 'n mate beinvloed dat oormatige druk op die hulpbronne toegepas word, wat die volhoubaarheid van die totale ekosisteem kan beinvloed.
Keywords
English
Sustainable agriculture -- South Africa -- Kroonstad Land use, Rural -- South Africa -- Free State Soil management -- South Africa -- Free State
Record information
Authors
Van Zyl, Frederick Jacobus
Publisher
University of the Free State
Advisors
Groenewald, B. I.
Oosthuizen, L. K.
Vorster, L. F.
Date
Collections
Description
Dissertation (MSA (Sustainable Agriculture, Extension and Rural Development))--University of the Free State, 1998