'n Prinsipieel-didaktiese ondersoek na die doel, funksie en moontlikhede van die semesterstelsel aan 'n universiteit met besondere verwysing na die huidige semesterstelsel aan universiteite in die Republiek van Suid-Afrika

Master’s Dissertation
dc.contributor.advisorSmit, S. J.
dc.contributor.advisorStrydom, A. H.
dc.contributor.authorBezuidenhout, Louwrens A.
dc.date.accessioned2026-09-22T08:19:12Z
dc.date.issued1984-06
dc.description.abstractAfrikaans: Na aanleiding van literatuur en ervaring aangaande die semesterstelsel, het dit geblyk dat die tradisionele semesterstelsel nie ten volle aan sy doel beantwoord nie. Tydskeduleringstelsels, as deel van wetenskaplike kurrikulumontwerp en -ontwikkeling kan alleenlik tot hul reg kom indien dit 'n integrale deel van die breë akademiese beplanning aan universiteit vorm en dit getoets is, aan wetenskaplike kriteria vir die terrein van beplanning. Ten einde die geldigheid van so 'n bewering te staaf is 'n literatuurstudie oor die tradisionele semesterstelsel en enkele ander tydskedulerings onderneem. Dié literatuurstudie is aangevul met inligting verkry van enkele Suid-Afrikaanse universiteite asook 'n empiriese ondersoek na die menings van dosente en studente oor die funksionaliteit van die semesterstelsel soos aan die UOVS geïmplimenteer. Die gegewens van die empiriese ondersoek is hoofsaaklik in tabelvorm weergegee met inagneming van die eiesoortige problematiek wat dié tipe van studie meebring. Akademici en studente ervaar die semesterstelsel in sy huidige vorm grootliks positief. Die akademici het egter uitgewys dat daar beslis knelpunte bestaan waaraan aandag gegee moet word. Studente se menings is teen die agtergrond van hul kompentensie met betrekking tot dié studie, met omsigtigheid gehanteer. In die lig hiervan en op grond van die resultate verkry na aanleiding van die empiriese ondersoek, word enkele aanbevelings gedoen oor die verbetering van die semesterstelsel waarby inbegrepe verdere navorsing oor alternatiewe tydskedulerings.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/13428
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.title'n Prinsipieel-didaktiese ondersoek na die doel, funksie en moontlikhede van die semesterstelsel aan 'n universiteit met besondere verwysing na die huidige semesterstelsel aan universiteite in die Republiek van Suid-Afrikaen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
local.abstractLang.availableEnglish
local.abstractLang.availableAfrikaans
local.abstractLang.coverage1 Language

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
BezuidenhoutLA.pdf
Size:
8.19 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: