Die politieke loopbaan van Jacob Daniel Du Plessis (Japie) Basson tot 1966
Loading...
Date
1996
Authors
Adendorff, Willem Theron
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Die tema wat in hierdie verhandeling onder die loep geneem word, poog om die orientering van 'n ervare politikus, Japie Basson, weer te gee in die tydperk van die dertiger- tot sestigerjare van hierdie eeu. Arthur Barlow, 'n bekende voormalige politikus, bet die wens uitgespreek dat Basson se loopbaan in die politiek opgeteken moes word. Barlow, outeur van Almost in Confidence, bet diรฉ wens uitgespreek met 'n inskripsie in sy werk wat by aan Basson geskenk bet: ''๐๐ช๐ต๐ฉ ๐ฃ๐ฆ๐ด๐ต ๐ธ๐ช๐ด๐ฉ๐ฆ๐ด ๐ง๐ณ๐ฐ๐ฎ ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐ข๐ถ๐ต๐ฉ๐ฐ๐ณ. ๐ ๐ฉ๐ฐ๐ฑ๐ฆ ๐ต๐ฉ๐ข๐ต ๐๐ข๐ฑ๐ช๐ฆ ๐๐ข๐ด๐ด๐ฐ๐ฏ, ๐ฐ๐ฏ๐ฆ ๐ฐ๐ง ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐ฐ๐ถ๐ต๐ด๐ต๐ข๐ฏ๐ฅ๐ช๐ฏ๐จ ๐ฎ๐ฆ๐ฏ ๐ข๐ฎ๐ฐ๐ฏ๐จ ๐ฐ๐ถ๐ณ ๐บ๐ฐ๐ถ๐ฏ๐จ๐ฆ๐ณ ๐ฎ๐ฆ๐ฎ๐ฃ๐ฆ๐ณ๐ด ๐ฐ๐ง ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐๐ฐ๐ถ๐ด๐ฆ ๐ฐ๐ง ๐๐ด๐ด๐ฆ๐ฎ๐ฃ๐ญ๐บ, ๐ธ๐ช๐ญ๐ญ ๐ฐ๐ฏ๐ฆ ๐ฅ๐ข๐บ ๐ค๐ข๐ณ๐ณ๐บ ๐ฐ๐ถ๐ต ๐ช๐ฏ ๐ฑ๐ณ๐ช๐ท๐ข๐ต๐ฆ ๐ข๐ฏ๐ฅ ๐ช๐ฏ ๐ข ๐๐ฐ๐ฐ๐ฌ, ๐ฑ๐ณ๐ฆ๐ง๐ฆ๐ณ๐ข๐ฃ๐ญ๐บ ๐ช๐ฏ ๐๐ง๐ณ๐ช๐ฌ๐ข๐ข๐ฏ๐ด ๐ต๐ฉ๐ฆ ๐ด๐ต๐ฐ๐ณ๐บ ๐ฐ๐ง ๐ฉ๐ช๐ด ๐ญ๐ช๐ง๐ฆ ๐ช๐ฏ ๐๐ข๐ณ๐ญ๐ช๐ข๐ฎ๐ฆ๐ฏ๐ต ... ๐ ๐ฌ๐ฏ๐ฐ๐ธ ๐ช๐ต ๐ธ๐ช๐ญ๐ญ ๐ฃ๐ฆ ๐ค๐ฐ๐ญ๐ฐ๐ถ๐ณ๐ง๐ถ๐ญ ๐ข๐ฏ๐ฅ ๐ช๐ฏ๐ต๐ฆ๐ณ๐ฆ๐ด๐ต๐ช๐ฏ๐จ.
๐๐ณ๐ต๐ฉ๐ถ๐ณ ๐๐ข๐ณ๐ญ๐ฐ๐ธ ๐.๐.
๐๐ฐ๐ถ๐ด๐ฆ ๐ฐ๐ง ๐๐ด๐ด๐ฆ๐ฎ๐ฃ๐ญ๐บ
๐๐ข๐ฑ๐ฆ ๐๐ฐ๐ธ๐ฏ
15๐ต๐ฉ ๐๐ข๐บ 56"
Barlow noem hiermee een van die belangrikste redes waarom hierdie tema in diรฉ studie ondersoek is. Slegs enkele publikasies fokus op die opposisiepartye en die rol van individue in diรฉ dramatiese tydperk in die partypolitieke geskiedenis. Oor die Verenigde Party se rol as amptelike opposisie na 1948 bestaan daar bloedweinig werke. Net so bestaan daar weinig sekondรชre bronne oor politici van hierdie tydperk, met die uitsondering van werke oor sommige Eerste Ministers van Suid-Afrika.
๐ฉ๐๐ฅ๐ช๐ฌ๐ฆ ๐ก๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก๐๐๐๐๐๐ง๐ ๐๐ข๐๐จ๐ ๐๐ก๐ง ๐ฉ๐๐ฅ '๐ก ๐ฉ๐ข๐๐๐๐๐๐๐ ๐ข๐ฃ๐ฆ๐ข๐ ๐ ๐๐ก๐!
Description
Verhandeling (M.A.(Geskiedenis))--Universiteit van die Vrystaat, 1996