Die staatsfilosofie grondslae van die Suid-Afrikaanse staatkunde sedert 1910

dc.contributor.advisorStrauss, H. J.
dc.contributor.authorVan der Watt, Louis
dc.date.accessioned2017-04-19T06:24:31Z
dc.date.available2017-04-19T06:24:31Z
dc.date.issued1970-09
dc.description.abstractAfrikaans: Ons toeleg is 'n ondersoek na die religieus-verankerde staatsfilosofiese rigtings wat sedert 1910 beslissend was in die Suid-Afrikaanse staatkunde. Hierdie denkrigtings het in belangrike wetgewing nie onbetuig gebly nie en is daarin én in die betrokke debatte na te speur. Die staatsfilosofiese grondslae wat die Suid-Afrikaanse staatkunde met betrekking tot sekere wetgewing beinvloed het, is ook kenbaar in die uiteenlopende stellingname van bepaalde politieke partye. Ook dááruit sal die hoofrigtings afgesonder en getipeer word. Om die omvang te beperk, word slegs vyf onderwerpe as ondersoekveld gekies en die staatsfilosofiese beginsels wat daaraanten grondslag lê, ontleed. Ten einde die staatsfilosofiese grondslae van die Suid-Afrikaanse staatkunde bloot te lê, moet ons vooraf rekenskap gee van die religieus-bepaalde staatsfilosofiese grondslae wat vanuit Wes-Europa sedert 1652 na Suid-Afrika oorgedra is - as deel van die Westerse beskawing - én wat ons denke hier te lande sedertdien beheers het. 'n Historiese oorsig van die religieus-bepaalde staatsfilosofiese denkrigtings vóór 1910 word dus vooraf aan die orde gestel.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/6099
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectPolitical science -- South Africa -- Philosophyen_ZA
dc.subjectThesis (D.Phil. (Political Science))--University of the Free State, 1970en_ZA
dc.titleDie staatsfilosofie grondslae van die Suid-Afrikaanse staatkunde sedert 1910af
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerWattL.pdf
Size:
10.97 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: