Die geskiedenis van die ontwikkeling van die onderwys in die distrik Winburg
Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English
| dc.contributor.advisor | Botma, J. P. | |
| dc.contributor.author | Els, Willem Christoffel | |
| dc.date.accessioned | 2020-11-19T08:09:39Z | |
| dc.date.available | 2020-11-19T08:09:39Z | |
| dc.date.issued | 1958 | |
| dc.description | Thesis (M.Ed. (Education))--University of the Free State, 1958 | en_ZA |
| dc.description.abstract | Winburg, as eerste Voortrekkersdorp in die Oranje-Vrystaat, het vir ons nog altyd 'n mate van bekoring gehad (want byna elke klip en steen herinner ons aan 'n romantiese verlede), wat verder verskerp is deur ons liefde vir die geskiedenis van die Voortrekker-voorgeslagte en vir die baanbrekerswerk deur hulle verrig. Dit was dan ook aangenaam om in die stofbedekte verlede te gaan delf en aan die roepstem om meer te weet aangaande sy onderwysaangeleenthede, gehoor te gee. | af_ZA |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/10664 | |
| dc.language.iso | af | en_ZA |
| dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
| dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
| dc.subject | Education -- South Africa -- History | en_ZA |
| dc.subject | Education -- South Africa -- Free State | en_ZA |
| dc.title | Die geskiedenis van die ontwikkeling van die onderwys in die distrik Winburg | en_ZA |
| dc.type | Dissertation | en_ZA |
| local.abstractLang.available | Afrikaans | |
| local.abstractLang.coverage | 1 Language |