Die geskiedenis van die ontwikkeling van die onderwys in die distrik Winburg

Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English

Abstract

Afrikaans
Winburg, as eerste Voortrekkersdorp in die Oranje-Vrystaat, het vir ons nog altyd 'n mate van bekoring gehad (want byna elke klip en steen herinner ons aan 'n romantiese verlede), wat verder verskerp is deur ons liefde vir die geskiedenis van die Voortrekker-voorgeslagte en vir die baanbrekerswerk deur hulle verrig. Dit was dan ook aangenaam om in die stofbedekte verlede te gaan delf en aan die roepstem om meer te weet aangaande sy onderwysaangeleenthede, gehoor te gee.

Keywords

English
Education -- South Africa -- History Education -- South Africa -- Free State
Record information

Authors

Els, Willem Christoffel

Publisher

University of the Free State
Advisors
Botma, J. P.

Description

Thesis (M.Ed. (Education))--University of the Free State, 1958