Die "redelike man-" toets in die privaatreg - 'n evaluering

dc.contributor.advisorOlivier, P. J. J.
dc.contributor.authorSteyn, M. T.
dc.date.accessioned2017-04-19T07:02:56Z
dc.date.available2017-04-19T07:02:56Z
dc.date.issued1974
dc.description.abstractAfrikaans: Die ondersoek wat ek wil aanpak handeloor die toets wat in die Suid-Afrikaanse reg gestel word om te bepaal wanneer 'n persoon nalatig opgetree het. Alhoewel daar geen onsekerheid in ons reg bestaan oor wat die toets is nie wil dit tog vir my voorkom dat daar onsekerheid bestaan oor presïes hoe hierdie toets toegepas moet word. Hierdie onsekerheid veroorsaak dat sekere klasse van persone aan groot ongeregtighede onderwerp word wanneer dit kom by die vraag of hulle nalatig opgetree het aldan nie.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/6100
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectNegligence, Criminalen_ZA
dc.subjectCriminal liabilityen_ZA
dc.subjectDissertation (LL.B. Law))--University of the Free State, 1974en_ZA
dc.titleDie "redelike man-" toets in die privaatreg - 'n evalueringaf
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
SteynMT.pdf
Size:
2.97 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: