Die "redelike man-" toets in die privaatreg - 'n evaluering

Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English

Abstract

Afrikaans
Die ondersoek wat ek wil aanpak handeloor die toets wat in die Suid-Afrikaanse reg gestel word om te bepaal wanneer 'n persoon nalatig opgetree het. Alhoewel daar geen onsekerheid in ons reg bestaan oor wat die toets is nie wil dit tog vir my voorkom dat daar onsekerheid bestaan oor presïes hoe hierdie toets toegepas moet word. Hierdie onsekerheid veroorsaak dat sekere klasse van persone aan groot ongeregtighede onderwerp word wanneer dit kom by die vraag of hulle nalatig opgetree het aldan nie.

Keywords

English
Negligence, Criminal Criminal liability
Record information

Authors

Steyn, M. T.

Publisher

University of the Free State
Advisors
Olivier, P. J. J.

Description

Dissertation (LL.B. Law))--University of the Free State, 1974