’n Missiologiese ondersoek na die rol van vaders in die morele agteruitgang van jongmense in die Dwarsrivier Vallei

dc.contributor.advisorBaron, Eugeneen_ZA
dc.contributor.authorKeet, Eugene Elmaren_ZA
dc.date.accessioned2024-02-23T09:37:03Z
dc.date.available2024-02-23T09:37:03Z
dc.date.issued2023en_ZA
dc.descriptionThesis (Ph.D. (Praktiese en Missionale Teologie))--University of the Free State, 2023en_ZA
dc.description.abstractDie afwesigheid van ’n vader of vaderfiguur binne die gesinsisteem is ’n groot probleem aangesien dit ’n vakuum in die ouerskapsrol laat ontstaan en ’n negatiewe invloed het op ’n gesin se vermoë om doeltreffend te funksioneer. Die navorsing fokus eerstens op die rol van biologiese vaders van jongmense tussen die ouderdomme van 12 tot 23 jaar. Die navorsing maak gebruik van ’n World Café navorsingsmetode, asook persoonlike onderhoude wat met leiers van vyf gemeentes gevoer is om die data vir die studie in te samel. Tydens die navorsing het die navorser ook vaderfigure ingesluit (moeders, voogde, ander agente wat die rol vertolk), wat toegelaat word binne ’n kritiese realis paradigma, en probeer vasstel hoe vyf gemeentes in die Dwarsrivier Vallei (DRV) vaders en vadersfigure bemagtig om hulle taak as missionale leiers en die bekamping van die morele verval van jongmense aan te spreek. Die bevinding van die studie sluit in: dat gemeentes ’n rol kan speel in die bemagtiging van vaders en vaderfigure deur onder andere die prediking, liturgie, en in wese ’n missionale gemeente te wees wat as ’n transformasieruimte vir vaders en vaderfigure kan dien.af_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/12457
dc.language.isoaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.licensehttps://creativecommons.org/licenses/by/4.0/en_ZA
dc.title’n Missiologiese ondersoek na die rol van vaders in die morele agteruitgang van jongmense in die Dwarsrivier Valleien_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
KeetEE.pdf
Size:
1.83 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.63 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: