Die toevoer van beeste en die gehalte van karkasse uit 'n vleisproduksie oogpunt by die Bloemfonteinse slagpale

dc.contributor.advisorSmith, Antonie
dc.contributor.authorTheunissen, Rudolf Johannes
dc.date.accessioned2017-01-26T11:06:39Z
dc.date.available2017-01-26T11:06:39Z
dc.date.issued1979-07
dc.description.abstractAfrikaans: 1. Ondersoek is ingestel na die toevoer van slagdiere en die gehalte van die karkasse by die Bloemfonteinse slagpale. 2. Die doel van die studie was om ondersoek in te stel na die tipes diere wat geslag word en gehalte van die karkasse wat aan die verbruiker gebied word. 3. Verskeie gegewens is van elke karkas wat in die studie gebruik is, ingesamel en statisties ontleed. 4. Resultate het aangedui dat baie diere op 'n ongewisselde ouderdom geslag word en lae grade behaal. 5. Te veelosse word op h hoë ouderdom (agttand) geslag en waarvan die eetbaarheidseienskappe laag is. 6 'n Ongewenste verhouding van 2:1 tussen manlike en vroulike diere dui op swak bestuur op plase, met lae kalfpersentasies as een van die vernaamste probleme. 7. Karkasse wat hoë grade behaal het, was deurgaans beter daaraan toe sover dit eienSkappe wat op gevleisdheid betrekking het betref. 8. Resultate dui aan dat die graderingstelsel doeltreffend funksioneer en toegepas word. 7. Verwantskappe tussen eienskappe wat verkry is, dui aan dat karkasmassa die mees akkurate maatstaf is om karkassamestelling te evalueer. 10. Kneusings het h onbeduidende rol gespeel, maar dit is hoofsaaklik weens die kort afstande wat diere vervoer is. 11. Duidelike prysverskille kom tussen die verskillende grade voor veral binne verskillende ouderdomsgroepe. 12. Die Bloemfonteinse verbruiker word voorsien van 'n klein hoeveelheid karkasse, van goeie gehalte met goeie eetbaarheidseienskappe. 'n Oormaat karkasse van jong diere wat lae grade behaal en ouer diere wat hoê grade behaal, maar waarvan die eetbaarheidseienskappe reeds afneem maak die balans van die beesvleis wat voorsien word uit.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/5426
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectMeat -- Qualityen_ZA
dc.subjectSlaughtering and slaughter houses -- South Africa -- Bloemfonteinen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Sc.Agric. (Animal, Wildlife and Grassland Sciences))--University of the Free State, 1979en_ZA
dc.titleDie toevoer van beeste en die gehalte van karkasse uit 'n vleisproduksie oogpunt by die Bloemfonteinse slagpaleaf
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
TheunissenRJ.pdf
Size:
3.44 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: