Die rol van sosiale ondersteuning op die psigiese weerbaarheid van adolessente in jeugsorgsentrums

Loading...
Thumbnail Image
Date
2010
Authors
Vickers, Riekie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A qualitative study was conducted to determine the role of social support in the psychological resilience of adolescents in youth care centres. Multiple case studies were used to understand participants. Semi-structured interviews were held with eight adolescents from Ons Kinder- en Jeugsorgsentrum. Transcriptions of the interviews were analysed according to a qualitative data-analysis method. The most important conclusions regarding the role of social support in the psychological resilience of adolescents in youth care centres are as follows: there is a greater need for friends in these adolescents’ lives than in those of adolescents from stable families; there is a tendency to view other adults as parental figures; they have restricted access to family support; professional persons, such as social workers and teachers, provide social support; and religion is considered a significant source of support by some of these adolescents.
Afrikaans: ’n Kwalitatiewe studie is onderneem om die rol van sosiale ondersteuning in die psigiese weerbaarheid van adolessente in jeugsorgsentrums te bepaal. Meervoudige gevallestudies is gebruik om deelnemers te verstaan. Semi-gestruktureerde onderhoude is met agt adolessente verbonde aan Ons Kinder- en Jeugsorgsentrum gevoer. Transkripsies van die onderhoude is geanaliseer volgens ’n kwalitatiewe dataverwerkingsmetode. Die belangrikste afleidings oor die rol van sosiale ondersteuning in die psigiese weerbaarheid van adolessente in jeugsorgsentrums is die volgende: daar bestaan ’n groter behoefte aan vriende in hierdie adolessente se lewe as wat daar bestaan by adolessente in stabiele gesinne; daar is die geneigdheid om ander volwassenes as ouerfigure te sien; hulle het beperkte gesinsondersteuning tot hulle beskikking; professionele persone, soos maatskaplike werkers en onderwysers, bied sosiale ondersteuning; en godsdiens word as ’n belangrike ondersteuningsbron beskou deur sommige van hierdie adolessente.
Description
Keywords
Dissertation (M.A. (Psychology))--University of the Free State, 2010, Teenagers -- Institutional care, Teenagers -- Suicidal behavior, Suicidal behavior -- Psychological aspects., Child welfare, Resilience (Personality trait) in adolescence, Parent and teenager, Youth care centres, Sources of social support, Social support, Religion, Family support, Parental figures, Psychological resilience, Adolescents, Children’s homes
Citation