'n Opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein
dc.contributor.advisor | Yuill, D. | |
dc.contributor.author | Kruger, Barend J. | |
dc.date.accessioned | 2021-05-27T07:32:38Z | |
dc.date.available | 2021-05-27T07:32:38Z | |
dc.date.issued | 1988 | |
dc.description.abstract | Afrikaans: 'n Akwarium is 'n houer of inrigting waarin lewende waterdiere en plante aan die publiek ten toon gestel word met die doel om leersaam te wees, vermaak te verskaf, te dien as wetenskaplike navorsing en/of om 'n dekoratiewe ornament (Encyclopeadia Brittanica, 1986, p. 152). Hierdie skripsie is 'n ondersoek na die verskeie aspekte wat die ontwerp van 'n opvoedkundige akwarium sal beïnvloed. Deur die ondersoek sal bepaal word wat die mees geskikste grootte, vorm, struktuur en beplanningsprinsipe sal wees vir 'n opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein. Aan die einde van die bespreking is 'n ontwerpskema wat die akwarium sal uitbeeld soos deur die verskeie bevindinge van die ondersoek voorgeskryf is. | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/11144 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (B.Arch. (Architecture))--University of the Free State, 1988 | en_ZA |
dc.subject | Acquariums | en_ZA |
dc.subject | Bloemfontein | en_ZA |
dc.subject | South Africa | en_ZA |
dc.subject | Design and plans | en_ZA |
dc.subject | Study and teaching | en_ZA |
dc.title | 'n Opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |