'n Opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein

Master’s Dissertation Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English

Abstract

Afrikaans
'n Akwarium is 'n houer of inrigting waarin lewende waterdiere en plante aan die publiek ten toon gestel word met die doel om leersaam te wees, vermaak te verskaf, te dien as wetenskaplike navorsing en/of om 'n dekoratiewe ornament (Encyclopeadia Brittanica, 1986, p. 152). Hierdie skripsie is 'n ondersoek na die verskeie aspekte wat die ontwerp van 'n opvoedkundige akwarium sal beïnvloed. Deur die ondersoek sal bepaal word wat die mees geskikste grootte, vorm, struktuur en beplanningsprinsipe sal wees vir 'n opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein. Aan die einde van die bespreking is 'n ontwerpskema wat die akwarium sal uitbeeld soos deur die verskeie bevindinge van die ondersoek voorgeskryf is.

Keywords

English
Acquariums Bloemfontein South Africa Design and plans Study and teaching
Record information

Authors

Kruger, Barend J.

Publisher

University of the Free State
Advisors
Yuill, D.

Description

Dissertation (B.Arch. (Architecture))--University of the Free State, 1988