Conflict and cooperation: "new farmers" in Zimbabwe, 2000-2015
dc.contributor.advisor | Pilossof, R. | |
dc.contributor.advisor | Mseba, A. | |
dc.contributor.advisor | Passemiers, L. | |
dc.contributor.author | Kufandirori, Joyline Takudzwa | |
dc.date.accessioned | 2019-11-28T11:42:51Z | |
dc.date.available | 2019-11-28T11:42:51Z | |
dc.date.issued | 2019-02 | |
dc.description.abstract | English: This thesis explores the Fast Track Land Reform Program (FTLRP) in Mashonaland Central Province, Zimbabwe from 2000 to 2015. It investigates the impact of continuous lawlessness and new farmer relations on productivity and land use after the implementation of the FTLRP. It argues that the FTLRP ushered in an unprecedented shift in Zimbabwe’s agriculture landscape which radically transformed society, as new farmers walked into commercial land without structured or sustained support. The thesis explores how the political strategy adopted by the government from the year 2000 onwards to acquire land from the white owners continued to haunt the new farmers as there was no effort by the government to reconstitute institutions and laws that would guarantee respect and protection of property after the invasions. The government adopted a strategy that ignored existing laws that countered occupations and enacted laws to protect the occupiers. As such, the new farmers were vulnerable to the same anarchic political climate that had been faced by their white counterparts during the farm seizures. The thesis, therefore, argues that from the inception of the FTLRP to as late as 2015, insecurity occasioned by the general lawlessness commonplace at the time shaped the manner in which new farmers related to each other and was a major constraint to increased productivity. It contends that farmers had to cope with a new set of challenges that required major configurations in relations. The result was that the lawlessness, coupled with loopholes inherent within government policy on land allocation and resettlement, shaped the nature of relations that emerged in the new farming landscape. The thesis offers a comprehensive account of land use patterns and conflict among newly resettled farmers. It examines how the FTLRP brought about clashes amongst new land occupiers in the new agrarian terrain. It assesses how these struggles impacted on productivity and land use. The thesis also acknowledges the fact that relations amongst the farmers have not only been confrontantional but have also been characterised by instances of cooperation. It, investigates how new farming patterns and demands have called upon the farmers to conjure up innovative ways of relating to each other especially in the context of the fragility occasioned by the lawlessness that pervaded the period. This thesis, therefore, considers relations amongst the new farmers and persistent lawlessness as crucial in assessing land use and production in the resettlement areas. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Hierdie verhandeling ondersoek die Versnelde Grondhervormingsprogram (Fast Track Land Reform Programme – FTLRP) tussen 2000 en 2015 in Zimbabwe se Mashonaland-sentraal provinsie. Dit analiseer die uitwerking van aanhoudende wetteloosheid en verhoudings tussen nuwe boere op produktiwiteit en grondbebruik na afloop van die implementering van die FTLRP. Daar word aangevoer dat die FTLRP ongekende verandering in Zimbabwe se landboulandskap ingelei het – dit het die samelewing drasties verander. Nuwe boere het hulself meteens sonder struktuur of volgehoue ondersteuning op kommersiële grond bevind. Die verhandeling ondersoek die nagevolge van die regering se post-2000 politieke strategie om grond van wit eienaars te bekom en wys dat nuwe boere ly onder die regering se versuim om weer lewe in bestaande instellings en wetgewing, wat die integriteit en beskeriming van eiendom na afloop van die grondrekwisisie sou waarborg, te blaas. Die regering het ‘n strategie gevolg wat bestaande wette teen grondbesetting ignoreer, en wetgewing ingestel wat die grondbesetters beskerm. As gevolg hiervan is die nuwe boere vir dieselfde anargiese politieke klimaat, waarmee hulle wit eweknieë gedurende die besettings te kampe gehad het, vatbaar. Hierdie verhandeling voer aan dat, van die ontstaan van FTLRP tot so laat soos 2015, die algemene wetteloosheid wat op daardie stadium so alledaags was, die onderlinge verhoudings tussen nuwe boere beïnvloed en ook die verhoging van produktiwiteit verhoed het. Die gevolg hiervan was dat wetteloosheid, tesame met die skuiwergate binne regeringsbeleid oor grondtoekenning en hervestiging, bepalend vir verhoudings binne die nuwe landboulandskap was. Die verhandeling bied ‘n omvattende verduideliking van patrone van grondgebruik en verhoudings tussen nuuthervestigde boere. Die manier waarop die FTLRP botsings tussen nuwe grondbesetters in die nuwe landbouomgewing teweeg gebring het, word ondersoek. Die impak wat hierdie konflik op produktiwiteit en grondgebruik gehad het, word geëvalueer. Die verhandeling erken egter ook dat die verhoudings tussen boere nie net vyandig was nie, maar ook deur samewerking gekenmerk is. Daarom ondersoek dit hoe nuwe landboupatrone en -eise die boere genoop het om vernuwende verhoudings te ontwikkel, veral in die lig van die wetteloosheid van hierdie periode. Begrip van die verhoudings tussen nuwe boere en die voortslepende wetteloosheid is onontbeerlik in die evaluering van grondgebruik en produksie in hervestigde areas. | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/10345 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Thesis (Ph.D. (Centre for Africa Studies))--University of the Free State, 2019 | en_ZA |
dc.subject | Land reform | en_ZA |
dc.subject | Zimbabwe | en_ZA |
dc.subject | Relations | en_ZA |
dc.subject | New farmers | en_ZA |
dc.subject | Cooperation | en_ZA |
dc.subject | Conflict | en_ZA |
dc.title | Conflict and cooperation: "new farmers" in Zimbabwe, 2000-2015 | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |