Die teologie van Biskop D.M.B. Tutu: 'n missiologiese evaluering

Loading...
Thumbnail Image
Date
1986-11
Authors
Schoeman, Lourens Gerhardus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Afrikaans: In hierdie studie is die teologie van Biskop D.M.B. Tutu bestudeer. Sy teologiese agtergrond en biografie is deeglik bestudeer. Daarna is onbevange gepoog om sy teologie te sistematiseer. Nadat sy teologie volledig op die tafel gebring is, is begin met 'n kritiese ontleding daarvan. Ten slotte is onbevange en met selfondersoek gekyk na die missiologiese implikasie van sy teolgie. Sodoende is 'n akademies-verantwoorde basis geskep waarmee in gesprek getree kan word met Biskop Tutu. Die oogmerk van sodanige gesprek is suiwer ekumenies, met die begeerte van Johannes 17 dat die wêreld kan glo! Sodanige gesprek sal vir enige evangeliese missioloog van waarde wees ten opsigte van sy geloofwaardigheid en sy effektiwiteit as "gestuurde" in die Suid-Afrikaanse konteks. Die doel van hierdie studie was om 'n akademies-begronde basis te gee vir enige evangeliese missioloog om in gesprek te gaan met Biskop Tutu. Die vertroue word uitgespreek dat aan die doel beantwoord is.
Description
Keywords
Peace -- Religious aspects -- Christianity, South Africa -- Race relations, South Africa -- Church history, Dissertation (M.Th. (Theology))--University of the Free State, 1986
Citation