Die teologie van Biskop D.M.B. Tutu: 'n missiologiese evaluering

dc.contributor.advisorSmit, J. H.
dc.contributor.authorSchoeman, Lourens Gerhardus
dc.date.accessioned2018-10-24T10:14:11Z
dc.date.available2018-10-24T10:14:11Z
dc.date.issued1986-11
dc.description.abstractAfrikaans: In hierdie studie is die teologie van Biskop D.M.B. Tutu bestudeer. Sy teologiese agtergrond en biografie is deeglik bestudeer. Daarna is onbevange gepoog om sy teologie te sistematiseer. Nadat sy teologie volledig op die tafel gebring is, is begin met 'n kritiese ontleding daarvan. Ten slotte is onbevange en met selfondersoek gekyk na die missiologiese implikasie van sy teolgie. Sodoende is 'n akademies-verantwoorde basis geskep waarmee in gesprek getree kan word met Biskop Tutu. Die oogmerk van sodanige gesprek is suiwer ekumenies, met die begeerte van Johannes 17 dat die wêreld kan glo! Sodanige gesprek sal vir enige evangeliese missioloog van waarde wees ten opsigte van sy geloofwaardigheid en sy effektiwiteit as "gestuurde" in die Suid-Afrikaanse konteks. Die doel van hierdie studie was om 'n akademies-begronde basis te gee vir enige evangeliese missioloog om in gesprek te gaan met Biskop Tutu. Die vertroue word uitgespreek dat aan die doel beantwoord is.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/9429
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectPeace -- Religious aspects -- Christianityen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Race relationsen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Church historyen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Th. (Theology))--University of the Free State, 1986en_ZA
dc.titleDie teologie van Biskop D.M.B. Tutu: 'n missiologiese evalueringen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
SchoemanLG.pdf
Size:
8.35 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: