Characterization of small-scale cattle farming in Botshabelo and Thaba Nchu districts of the Free State Province
Loading...
Date
1999-12
Authors
Moorosi, Limakatso Elizabeth
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study was executed in Botshabelo and Thaba Nchu districts, located in
the southern part of the Free State Province. A total of 255 cattle farmers
from Thaba Nchu and 265 cattle farmers from Botshabelo were individually
interviewed and responded to a questionnaire designed to assess the farming
characteristics in both districts. The most important farming or management
practices as well as the productivity and the sustainability of these farming
systems were evaluated and the most important production constraints
identified.
It was found that in general, the purpose for farming, the farming practices,
the productivity and the main constrains which limit cattle production in both
districts are very similar and are in line with most of the other small-scale
cattle farming systems from other regions of Southern Africa. The majority of
the farmers have a small number of animals in their herds <10), generally
dual purpose crossbreed type of cattle (milk and meat). Farmers have an
unbalanced herd structure, orientated mainly for milk production, with a high
percentage of mature cows and very few calves and replacement heifers
being kept. Very few farmers have bulls and use is made of "communal
bulls", -which are insufficient for the number of breeding females. Almost all
farmers milk their cows and use the milk for home consumption - locally they
sell very few animals (usually old cows and bulls), only when they have
financial needs. The keeping of cattle can be seen as a form of capital
investment or saving. Due to poor veld management, overstocking, frequent
veld fires and residential encroachment, the communal grazing areas show
signs of overgrazing, veld deterioration and erosion. There are very few
farming support systems and the general management (nutrition, breeding,
weaning, milking, disease control practices, among others) is very poor, and
are still being done in the traditional and ineffective manner - which limits the
productivity of these farming systems and threatens their long-term
sustainability.
The milk production and the reproductive rates are very low, but comparable
with other traditional small-scale cattle farming systems in the Southern
African region. Available information on these districts, regarding grazing
areas available, carrying capacity of the natural pasture and the number of
animals utilising the veld is outdated and is in need of urgent re-assessment.
This basic information is needed for future extension service intervention.
The majority of the cattle farmers in both districts have recognised the need
for better management practices and suggest that individual land rights and
fencing of the veld are the only possibilities to improve veld management
practices and veld condition. The small-scale farmers have also recognised
the need for more extension services support and veterinary assistance to
make their farming enterprises more efficient.
Afrikaans: Hierdie studie is uitgevoer in die Botshabelo en Thaba Nchu distrikte, geleë in die suide van die Vrystaat Provinsie. 'n Totaal van 255 beesboere van Thaba Nchu en 265 beesboere van Botshabelo is individueelonderhoude mee gevoer, in verband met die boerdery eienskappe en 'n vraelys is voltooi. Die mees algemene boerdery of bestuurspraktyke sowel as die produktiwiteit en die volhoubaarheid van die boerderystelsels is geëvalueer om die belangrikste produksiebelemmerings te identifiseer. Oor die algemeen is gevind dat die doel van die boerderye, boerderypraktyke, produktiwiteit en die hoof hindernisse wat beesproduksie in albei distrikte beperk, baie dieselfde is en in lyn is met meeste ander kleinskaalse beesboerderystelsels in ander dele van Suidelike Afrika. Die meerderheid kleinskaalse boere het klein getalle beeste in hul kuddes <10). Oor die algemeen is dit dan ook 'n dubbeldoel tipe bees (melk en vleis). Boere het 'n ongebalanseerde kuddestruktuur, gemik hoofsaaklik op melkproduksie, met 'n hoë persentasie volwasse koeie en baie min kalwers en vervangingsverse. Min boere het bulle en maak gebruik van "kommunale bulle" - wat onvoldoende is vir die aantal teeldiere. Baie boere melk slegs hul koeie vir huishoudelike gebruik en verkoop slegs diere (gewoonlik ou koeie en bulle) as daar 'n finansiële behoefte is. Die aanhou van beeste kan gesien word as 'n metode van kapitaalinvestering of spaar. As gevolg van swak weidingbestuur, diere oorbevolking, gereelde veldbrande en residensiële uitbreiding, toon die kommunale weiding tekens van oorbeweiding, veld agteruitgang en erosie. Daar is min boerdery ondersteuningsdienste beskikbaar en die algemene boerderybestuur (voeding, teling, speen, melking, siektebeheer, ens.) is baie swak en word nog op die tradisionele, . oneffektiewe manier gedoen - dit beperk die produktiwiteit en dit bedreig die langtermyn volhoubaarheid. Melkproduksie en reproduksie prestasies is baie laag, maar vergelykbaar met ander tradisionele kleinskaalse beesboerderypraktyke in Suidelike Afrika. Beskikbare inligting oor hierdie distrikte aangaande die weiding beskikbaar, drakrag van die veld en die aantal diere wat die veld benut is onopgedateer eh moet hersien word. Hierdie basiese inligting is nodig vir toekomstige voorligtingsaksies. Die meerderheid beesboere het die nodigheid vir beter bestuurstelsels aanvaar en stel voor dat individuele grondregte en omheining van die veld moontlikhede is vir die verbetering van veldbestuurspraktyke en veldkondisie. Die kleinskaalse boere erken ook die noodsaaklikheid van meer en beter voorligting en veterinêre bystand ten einde hul boerderypraktyke meer doeltreffend te maak.

Description
Keywords
Cattle -- South Africa -- Thaba Nchu, Cattle -- South Africa -- Botshabelo, Cattle -- South Africa, Dissertation (M.Sc.Agric. (Animal Science))--University of the Free State, 1999