Indirekte suggesties as behandelingsprosedure by 'n kind met dissiplinêre probleme: 'n enkelproefpersoonondersoek

Loading...
Thumbnail Image
Date
1988-03
Authors
Rademan, Wiehahn Bernard
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Afrikaans: Die moontlike positiewe terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies op 'n kind met dissiplinêre probleme, is bestudeer by wyse van 'n enkeIproefpersoonondersoek . Vorige soortgelyke navorsing deur Levine (1980) het as grondslag gedien vir die onderhawige studie. Die aard van dissiplinêre probleme en behandelingsprosedures verwant aan indirekte suggesties, is kortliks ondersoek. Daarna is die terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies by wyse van 'n meervoud ige basislynontwerp oor drie vorme van teikengedrag by 'n enkele proefpersoon vasgestel. In die onderhawige studie is daar met sekerheid bepaal dat indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies wel 'n positiewe terapeutiese effek op 'n kind met dissiplinêre probleme gehad het.
Description
Keywords
Child psychotherapy, Discipline of children, Therapeutics, Suggestive, Dissertation (M.A. (Psychology))--University of the Free State, 1988
Citation